19AtLast
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlas-straat 19, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
19AtLast is in 'n stil area en baie sentraal in Kimberley geleë. Verblyf word in verskeie eenhede gebied.
Kamer 1, 3 en 4 het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n ketel, yskassie en mikrogolf.
Die tweede kamer is 'n gesinseenheid wat beskik oor 2 slaapkamers, 'n dubbelkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n kamer met 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, ketel en 'n yskassie toegerus is.
Bekkie is 'n oopplan-selfsorgeenheid met sy eie ingang. Die eenheid het 3 enkelbeddens en 'n badkamer wat 'n stort het. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, yskas, ketel en eetgerei.
Kamer 6 is 'n klein woonstel met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n yskas, ketel, mikrogolf en eetgerei.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer, TV, ketel, mikrogolf, eetgerei, lugversorging en 'n privaat ingang. Daar is veilige parkeerplek.
Die perseel is naby verskeie restaurante en winkelsentrums.
Kimberley bied verskeie restaurante en historiese besienwaardighede soos musuems, die Groot Gat en die Belgravia Historiese-voetslaanroete.
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 138
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Atlas-straat 19, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
- Gaste dink 19AtLast het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Herlear Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlas-straat 19, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang