19AtLast
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlas-straat 19, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
- Vanaf R740 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
19AtLast is in 'n stil area en baie sentraal in Kimberley geleë. Verblyf word in verskeie eenhede gebied. Elke eenheid het sy eie ingang.
Kamer 1 het 2 enkelbeddens en 'n en-suite badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n ketel, yskassie en mikrogolf.
Kamer 3, 4 en 6 het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n ketel, yskassie en mikrogolf.
Kamer 2 is 'n gesinseenheid wat beskik oor 2 slaapkamers, 'n dubbelkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n kamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, ketel en 'n yskassie toegerus is.
Kamer 5 is 'n oopplan-selfsorgeenheid. Die eenheid het 3 enkelbeddens en 'n badkamer wat 'n stort het. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, yskas, ketel en eetgerei.
Kamer 6 is 'n klein woonstel met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n yskas, ketel, mikrogolf en eetgerei.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer, TV, ketel, mikrogolf, eetgerei, lugversorging en 'n privaat ingang. Daar is veilige parkeerplek.
Die perseel is naby verskeie restaurante en winkelsentrums.
Kimberley bied verskeie restaurante en historiese besienwaardighede soos musuems, die Groot Gat en die Belgravia Historiese-voetslaanroete.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 141
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Atlas-straat 19, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
- Gaste dink 19AtLast het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlas-straat 19, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap