Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palmietfontein Gastehuis

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n aparte gemeenskaplike badkamer met 'n stort en 'n toilet. Kamergeriewe sluit elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Gaste kan kies tussen braaivleis met bykosse of kookkos. Gaste moet voor 10:00 op die inklokdatum laat weet wat hulle keuse is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Enkelkamer
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte gemeenskaplike badkamer met 'n stort en toilet. Kamergeriewe sluit elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Gaste kan kies tussen braaivleis met bykosse of kookkos. Gaste moet voor 10:00 op die inklokdatum laat weet wat hulle keuse is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinsuite
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte gemeenskaplike badkamer met 'n stort en 'n toilet. Kamergeriewe sluit elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Gaste kan kies tussen braaivleis met bykosse of kookkos. Gaste moet voor 10:00 op die inklokdatum laat weet wat hulle keuse is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
En suite-gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer en geriewe sluit elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Gaste kan kies tussen braaivleis met bykosse of kookkos. Gaste moet voor 10:00 op die inklokdatum laat weet wat hulle keuse is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Palmietfontein Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0NzkwZTRkLWVjNGQtNDg1OS1hODIwLTBkZGIzYjBhYTYzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Palmietfontein Farm Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.778087411579 25.139029376242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang