Palmietfontein Gastehuis
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Palmietfontein Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Palmietfontein Gastehuis is op 'n plaas sowat 12 km buite Colesberg geleë. Let asb. daarop dat 'n 5,1 km lange grondpad na die gastehuis lei.
Die gastehuis bied 'n lieflike plaasatmosfeer en is omring met die pragtige Karoo-landskap. Verblyf word in 2 gesinskamers gebied, naamlik 'n dubbelkamer en 'n enkelkamer, wat altesaam slaapplek vir 12 gaste het.
Alhoewel daar nie 'n restaurant op die plaas is nie, word maaltye op versoek teen 'n ekstra koste bedien.
Palmietfontein is 'n veilige plaas. Gaste kan gaan stap en bene reg na 'n lang dag op die pad en die rustigheid van die Karoo geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Palmietfontein Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Palmietfontein Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Colesberg Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Palmietfontein Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap