Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradijs Sig

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nemisiasingel 6, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 R896 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paradijs Sig is in Yzerfontein en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die ateljeewoonstel is op 'n woonerf en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n privaat buitestort waar gaste na 'n dag op die strand kan afspoel.

Die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, yskassie, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus.

Die kamer het 'n TV met DStv en 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Daar is ook gratis WiFi.

Die woonstel lei na 'n stoep met stoepmeubels en lieflike braaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Dis die ideale plek om te rus, weg te breek, te ontspan en die beste van Yzerfontein te ervaar. Dis ook lekker naby Villa Fontana-winkelsentrum met 'n oulike koffiewinkel en apteek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mogammat S
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat die siel nodig gehad het. Gail was baie behulpsaam en het die ekstra myl gegaan om die wegbreek ekstra spesiaal te maak.
Feb 2025
Roelien V
Saam met lewensmaat
5.0
A must do. Stunning. Die kamer en diens het ons verwagting oortref. Ons het heerlik daar gebly en hulle het moeite gedoen om ons te verwelkom en tuis ...
Sien meer
Feb 2025
Denese C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige verblyf in die Weskus. Paradijs Sig het alles wat jy nodig het, gereeld, skoon en baie netjies. Gail het so baie moeite gedoen met Valentynsda...
Sien meer
Feb 2025
Nina H
Saam met lewensmaat
5.0
My dream home. My husband and I didn't want to leave. It was the most amazing experience. Very peaceful and relaxing. If you are planni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Nicoleen J
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute ongelooflike uitsig en ligging. Sien sterre.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 145

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Nemisiasingel 6, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradijs Sig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
R 995 R 896
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
R 995 R 896
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nemisiasingel 6, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745a0f507bb5b33b8b0c71cd13705632875173d79ddc2085dfc0a9953089abfbde8b43b150028777fa516e8b80077508f556?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R896 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 6 Nemisia Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.347858088614 18.151467861494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang