Parkview Safari Lodge
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die Hoofweg, Colchester, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Parkview Akkommodasie bied lieflike tente en kamers en is 4 km vanaf Colchester. Dis 1 km vanaf die suidelike ingang van die Addo Olifant Nasionale Park.
Dié oord bied gaste 'n keuse van 3 kamers in die hoofgebou, 5 tente met slaapplek vir 2 tot 4 gaste en 1 kothuis met slaapplek vir 6 gaste.
Die kamers en tente het lugversorging, koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met storte en baddens. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook in die kamers voorsien. Die kothuis het 3 slaapkamers, 'n kombuis, sitarea en braaigeriewe.
Gaste kan maaltye by die restaurant en drankies by die kroeg geniet. Die gemeenskaplike sitarea het 'n TV met DStv en 'n kaggel. Daar is ook braaigeriewe en 'n Lapa by die hoofgebou.
Die oord het 'n swembad met 'n pragtige uitsig en veilige parkeerplek word voorsien. Toere kan op versoek gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die Hoofweg, Colchester, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Parkview Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Colchester Cannonville Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die Hoofweg, Colchester, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang