Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pepper Tree Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ille Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 125

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 124 resensies vir Pepper Tree Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Renier P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier P

Great.

Exactly as advertised. Calm and peaceful. Very comfortable.

Dave G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave G

Overnight.

Fine and clean. Ok. What more can I say?

Andrew P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew P

Passing through.

Enjoyed it.

Dianne O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dianne O

Good.

All good. Host friendly and helpful. Place neat and tidy! Have not had Cremora in years!

Zelda D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda D

Pragtige huisie, was net wat ons nodig gehad het.

Vinnige nagrus, was heerlik.

Marleza S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleza S

Ons verblyf by Pepper Tree het al my verwagtinge oortref!

Dit was so lekker ons het 'n verskoning gesoek om langer te bly!

James B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B

Good place to overnight.

Good place to overnight. Your vehicle is covered by an alarm.

Susan G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Relaxing and enjoyable stop over accommodation.

Excellent accommodation for the price. Great atmosphere and a lovely outdoor area with vine.

Gary S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Gary S

Disappointing.

The beds are very hard and uncomfortable. The TV not working. The freezer is cold but the fridge part is warm. No hot water in the en suite in the morning.

Annarie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarie D

Dit was so awsome ons het daar en dan besluit ons kom weer.

Dit is 'n plekkie in Beaufort Wes wat ek met 'n lied in my hart kan aanbeveel. Sentraal geleë, veilig en super skoon en netjies.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Ons wag vir julle.

Pepper Tree Accommodation
Wanda H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda H

Amazing. Friendly and helpful. Clean and comfortable.

My husband and I with our two adult sons arrived from Cape Town hot and tired with two cats. The cats were quite traumatized after six hours in the car and we needed to find a vet to get medicine to calm them the next day for the onward journey to Bloemfontein - another six hours. Illne went the extra mile (more like extra 10) to get hold if the vet. She personally picked the meds up from the vet and brought it to us. This was after hours and she had her little kids with her. She did all this with the biggest, most beautiful smile. Nothing was too much trouble. As for the cottage, it had everything you could need for a comfortable stay. We were very tired and didn't do much, but everything was as promised.

Lizette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Baie mooi huis.

Het baie lekker daar gebly. Die huis beskik oor alles wat mens nodig het. Alles was mooi skoon en netjies, en was vriendelik ontvang.

Coreen S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen S

Baie gemaklik.

Ons het goeie diens en gemaklike atmosfeer beleef by die huisie. Baie dankie.

Robin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin S

Knus en warm.

Die huis het 'n wonderlike karakter en het alles wat jy kan nodig kry as jy in die winter daar slaap, maar ook 'n pragtige braai-area wat perfek sal wees in die somermaande.

Estelle N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

'n Baie lekker blyplek.

Dit was 'n heerlike kuier, die huis is baie goed toegerus.

Amanda V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Baie skoon en netjies, lekker gebraai buite.

Pragtige cottage, ons is mal oor die meubels. Heerlik gekuier. Sal definitief weer kom kuier.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Dankue Amanda. Ons wag julle oop arms in!

Pepper Tree Accommodation
Sue V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue V

Gerieflike verblyf en vriendelike diens.

Baie oulike plekkie, netjies, goed toegerus en gerieflik geleë.

Adrian J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian J

Excellent accommodation and friendly host.

Great welcome from host and the accommodation had all the basics required for a break away or short vacation.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Thank you Adrian, come again.

Pepper Tree Accommodation
James B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James B

Comfortable, clean accommodation and friendly and efficient service.

Great stay albeit just as an overnight stay on our way to Eastern Cape. One note to owners is to provide instructions on how to use the induction hot plate as we couldn't work that out.

Roslyn J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roslyn J

Gerieflik.

Lekker kuier, rustige, stil plekke vir ontspan.

Barry B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry B

We stayed over for one night only.

We were upgraded to Blue Gum which was a 3 bedroom cottage, even though we booked a two bedroom. The place was neat and clean and very spacious. It had air conditioning which helped with the heat. There were some mosquitoes which bothered me a bit. But otherwise we had a good stay.

Marius L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius L

Baie aangenaam.

Sal weer daar oornag.

Danie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N

Baie gerieflike oornagtuiste.

Gerieflike tweeslaapkamer oornagtuiste. Alle nodige geriewe en goed veilig gemaak, sodat omgewing nie veel pla.

Willem B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Gerieflik ingerig in stil omgewing.

Die cottage is nie te ver van die hoofroetes in 'n redelik stil omgewing. Goed toegerus vir oorslaap met redelike veiligheid vir 'n rustige nagrus.

Marisa R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa R

Baie rustig.

Mal oor die oudhede en uitleg van huisie.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Maryna M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Maryna M

Onveilige omgewing.

Laat-aand partytjies in die agtergeblewe omgewing waar Pepper Tree geleë is.

Elize N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize N

Baie mooi en netjiese huis.

Ons was ses mense insluitend twee tieners. Huis is lekker groot. Oorgenoeg parkering vir motor en sleepwa.

Daniel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Gerieflik, skoon en netjies vir oornagstop tussen Kaapstad en Bloemfontein.

Vriendelike diens. Ruim kothuis. Skoon geriewe. Veilige parkering. Braaifasilitieite.

Robbie L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie L

Gerieflik en gemaklik.

Ons werksgroep van 5 mans het baie vinnig tuis gevoel. Daar was oorgenoeg parkeerplek vir groot voertuie en ’n ruim leefarea met al die nodige kombuisgeriewe. Die eienaar gee uiters vriendelike en professionele diens.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Robbie, dit was lekker om julle te akkommodeer.

Pepper Tree Accommodation
Santie R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie R

Netjiese en veilige verblyf.

Heerlik gekuier. Vriendelike en gasvrye ontvangs.

Marius L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Troeteldiervriendelike akkommodasie was 'n vereiste vir my, my verblyf het gevoel soos 'n hotel insluitend.

Die selfsorg-eenheid het alle verwagtinge oortref.

Esmé N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé N

Pepper Tree Cottage was 'n lekker pitstop.

Ons het die hele huis vir onsself gehad. Die braaiplek en buitearea was 'n bonus. Ons het baie veilig gevoel met die alarms en buite "beams". Ons was baie vriendelik verwelkom, en alhoewel die gasvrou siek was, het sy met ons kontak gemaak en seker gemaak als is reg vir wanneer ons kom kuier. Ons sal beslis weer by Pepper Tree Cottage oornag.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Dankie Esme, ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom!

Pepper Tree Accommodation
Neal F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neal F

Friendly!

We had a warm and friendly greeting at this lovely home.

Johan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Reis van PTA na Kaapstad,

Slaap oor, familie en hondjies, lekker ou Beaufort atmosfeer. Sal maklik vir 'n naweek hier kan kuier.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Dankie Johan.
Julle is baie welkom!

Pepper Tree Accommodation
Kotie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V

Ideale oornagverblyf

Netjies en baie gerieflik ingerig. Baie vriendelike ontvangs. Ons het heerlik geslaap. Sal dit beslis aanbeveel.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Dankie Koti!

Pepper Tree Accommodation
Helene B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene B

Gerieflike oornagstop op pad Kaap toe.

Ons het vir een nag oorgestop by Blue Gum Cottage. Dit het drie kamers, met hoofslaapkamer, een ekstra bed asook en suite-badkamer. Daar is ook 'n aparte badkamer vir ander twee kamers. Dit was skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n gerieflike oornagstop. Ook groot omheinde erf vir hondjies om bene te rek. Sitkamer meubels bietjie aan die ou en ongerieflike kant, maar het net oorgeslaap so het nie vreeslik gepla. Ilse was wonderlik met die incheck en baie vriendelik en behulpsaam! Het sommer dadelik welkom gevoel.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Baie dankie Helene! Hoop om jul terug te verwelkom.

Pepper Tree Accommodation
Desiré C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiré C

Perfect for an overnight stay, beds comfortable and quality linen!

Refuse bin needed replacing in the kitchen and bath towels need replacing but towels on beds were good.

Anneke B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B

Gemaklik en bekostigbaar.

Gerieflike stop op die lang pad huistoe. Ek veblyf geniet.

Maggie K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie K

Netjies en gasvry.

Dankie vir die gasvryheid en netjiese verblyf.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Dankie Maggie, dit was lekker om julle te huisves. Julle is altyd welkom.
Evelyn en Francis

Pepper Tree Accommodation
Willie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Lieflike blyplek, awesome mense.

Werklik rustiger slaapplek vir die moeë reisiger.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Dankie Willie, vir die mooi opmerking. Ons verwelkom jul graag terug.

Pepper Tree Accommodation
Ronald K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald K

Great.

Really enjoyed the and able to rest with plenty of space to relax. All very clean and tidy and we will come again.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Thank you so much and we would love to welcome you back.
Evelyn .

Pepper Tree Accommodation
Elize D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D

Baie lekker.

Baie vriendelik ontvang. Netjiese huisie met alles wat nodig is. Sal baie beslis weer van hulle gebruik maak.

Carin D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin D

Netjies en skoon.

Ontvangs vriendelik! Kommunikasie voor arrivering vir ontvangs. Beddegoed skoon en netjies. Bykomende veiligheidskamera.

Ria M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Pragtige plek. Baie goed toegerus en veilig.

Sal beslis die oorslaap cottage aanbeveel. Dit was goed toegerus en baie veilig.

Janet H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet H

The perfect stopover.

The perfect place to stop over for the family. The cottage was immaculate and Frances made sure that we were most comfortable. We will most certainly recommend this beautiful cottage to family and friends!

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Thank you Janet.

Pepper Tree Accommodation
Lana V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana V

It was a really amazing stay and we will definitely stay there every time we travel through Beaufort West.

Frances was so welcoming and friendly. The house was super clean and tidy and we had such a pleasant stay. Braai facility is of good quality. Security is also very modern and you feel very safe. The area is very quiet and therefore so relaxing. Was an amazing experience and would definitely recommend it.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Thank you Lana, you are so very welcome!
Evelyn and Francis

Pepper Tree Accommodation
Thania E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thania E

Heerlik!

Evelynn is die vriendelikste gasvrou, haar plekkie is uitmuntend, huislik gemeubileer en alles is byderhand. Dit voel soos huis weg van jou eie huis af. Hierdie plek sal ek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Die sekuriteit is baie goed en mens kan sommer lekker braai en kuier, jy kan gerus wees oor jou voertuig en enigiets wat buite moet bly staan. Baie dankie Evelynn.

Millicent C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent C

Delightful cottage in Beaufort West.

We were a group of 5 women, and being able to stay in this lovely cottage with plenty of space made the overnight stop a real refresher.

Pieter V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Perfek vir oorslaap.

Dit is 'n perfekte plek om te bly weg van huis en op die pad.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Dankie Pieter, ons wag jul in met ope arms!

Pepper Tree Accommodation
Alta F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta F

Fantasties.

Ons is baie goed ontvang. Pragtige plekkie, skoon met alles wat jy moontlik kan benodig. Ons sal beslis weer daar oornag.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Dankie Alta, ons wag julle met ope arms in!

Evelyn en Francis

Pepper Tree Accommodation
Frik S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S

Gesellig, gerieflik geleë, netjies en goed toegerus.

Baie vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig met aankoms. Baie lekker gebly.

Frances S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frances S

Baie gerieflik en netjies.

Ons is baie goed en vriendelik ontvang.

Danie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie B

Fantasties.

Dit was baie lekker, dankie.

Willys D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willys D

Huis het alles wat jy benodig.

Evelyn en haar span was uitstekend gewees. Alles was baie goed gereël. Huis het alles wat 'n mens benodig. Kan Pepper Tree Cottage beslis aanbeveel. Ons het baie lekker gekuier!

Renee T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee T

Warm and comfortable with friendly service from Francis.

We were warmly welcomed by Francis, she made sure we had all we needed and were comfortable. The cottage is cosy, clean and very tidy - we even made a return trip. Thank you Francis.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Warm en gerieflik met vriendelike diens van Francis.

Ons het 'n warm welkom van Francis ontvang. Sy het seker gemaak dat ons alles gehad het wat ons benodig het en dat ons gemaklik was. Die kothuis is snoesig, skoon en baie netjies - ons het selfs 'n terugreis gemaak. Dankie, Francis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Thank you Renee. Please come again.

Pepper Tree Accommodation
Petrus F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus F

Dit was wonderlik.

Stylvol, het perfek voldoen aan ons behoeftes.

Wilma P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P

Fantasties.

Wat kan ons sê? Die gasvryheid puik so 'n warm cosy plekkie. Sal enigetyd weer daar bly. Uitstekend en skoon.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Dankie Dave! Julle is enige tyd weer welkom!

Vriendelike Groete
Evelyn en Francis

Pepper Tree Accommodation
Fanie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Rustig en volledig toegerus.

Is 'n pragtige ou huisie met hope karakter. Baie netjies en perfek vir oornag doeleindes.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Dankie Fanie, sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete
Evelyn

Pepper Tree Accommodation
Martie J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martie J

Goeie oornag verblyf - goeie diens.

Sien sterre.

Deidre V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V

Het verwagtinge oortref.

Baie netjies, en het baie lekker gebly. Ons kon wel eers half 2 inklok (en ons ons tyd bereken het soos op bespreking vir 12 uur) en moes tyd opmaak vir 'n uur en 'n half (aangesien ons op tyd moes werk vir die bywoning van 'n troue). Die volgende oggend het die skoonmaker reeds 09:00 aan deur geklop nadat die uitklok tyd volgens ons bespreking 10:00 was. Verder het ons heerlik gebly.

Hein J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein J

Ongelooflike ervaring puik!

Blyplek het total ons verwagtinge oorskry! Sal weer hier wil bly in die toekoms!

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Dankie Hein. Vir julle huisves ons weer, baie graag.

Pepper Tree Accommodation
Amelia V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Baie lekker.

Baie lekker gebly, dankie.

Cornelia O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia O

Heerlik gekuier, Francis is ongelooflik .

Het lekker gebly. Baie veilig.

Charlet V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlet V

Pragtige plek.

Ons het veilig gevoel met die uitstekende alarm stelsel asook die puik flinke diens van die alarm maatskappy. Huis is pragtig gerestoureer skoon netjies met vriendelike warm ontvangs.

Koos E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos E

Baie rustige nagrus, baie skoon, gerieflik en netjies. Goed toegerus met wat nodig is en met sekuriteit in plek.

Baie tevrede en sal beslis weer in toekoms daar oornag. Baie dankie vir vriendelike ontvangs Francine.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Beste Koos
Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom!
Evelyn en Francis

Pepper Tree Accommodation
Ronelle J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle J

Dit is 'n rustige, vriendelike atmosfeer.

Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik en ek sal enige tyd weer teruggaan na die Pepper Tree Cottage.

Belinda M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M

Definitief my gunsteling oornagplekkie in Beaufort-Wes. Skoon, gerieflik en het alles wat mens nodig het en nog meer.

Ek sal die plekkie vir seker aanbeveel vir enige iemand wat opsoek is na troeteldiervriendelike-verblyf in Beaufort-Wes.

Marcelle D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle D

Perfekte plek vir oornag.

Ontvangs was wonderlik vriendelik. Ontvangs laat jou baie tuis voel.

Reinet F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet F

Baie ruim en gerieflik vir ons 3 volwassenes.

Die skoon, netjies en ruim vertrekke, gerieflike badkamers, knus beddens en veilige parkeerplek het dit die ideale oornagplek vir ons gesin van 3 gemaak.

Lucy R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy R

'n Plek om te kuier.

Ons is eerstens wonderlik en warm verwelkom deur Francis, wat uit haar pad gegaan het om ons touwys te maak met alles tot ons beskikking insluitend 'n alarmstelsel. Ons het heerlik geslaap na 'n wonderlike aandete, soos aanbeveel by die Karoo Deli. Die beddens was besonder gemaklik en die huisie leen hom toe tot 'n wonderlike gesellige kuier. Ek sal Pepper Tree Cottage beslis aanbeveel. Nogmaals dankie aan Francis vir haar warm ontvangs en selfs nog een stap verder om die volgende dag op te volg of ons veilig gereis het en alles reg was na ons sin. Wonderlike kuier.

Brenda S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda S

Omgewing is baie rustig en gevoel van veiligheid.

Huis was baie netjies en skoon. 'n Oond in die huis sal goed werk.

John C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John C

Wonderlike, veilige, skoon en netjiese oorslaapplekkie met 'n ewe wonderlike gasvrou.

Word met 'n rustige hart aanbeveel.

Willie L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L

Aangename, pragtige blyplek.

Fransis die gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Johan C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Ons het regtig tuis gevoel.

Ons was baie vriendelik en gemoedelik ontvang. Francis bly self ook net in die huis langsaan. Francis is 'n mooi gelowige en kan lekker gesels. Plek was netjies en goed toegerus. Alarmstelsel het gemoedsrus gegee, veral ons wat uit Johannesburg kom en daaraan gewoond is en dit verkies.

Ella D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D

Groot ruim plek wat troeteldiervriendelik is.

Daar was ongelukkig geen warm water om mee te stort nie, anders was dit 'n aangename verblyf.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Beste Ella,

Daar is altyd kokende warm water. Ongelukkig is die warm en koue krane se kolletjies omgedraai, dus as julle die ander kraan probeer het, kon julle warm water gehad het. Ons sal dit spoedig regstel. Jammer vir die ongerief.

Pepper Tree Accommodation
Tanja C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja C

Baie netjies en skoon.

Ons is geskuif na die Blue Gum Cottage. Baie netjies en skoon met meer as genoeg plek vir ons en ons hondekinders. Sal beslis dit vir reisigers met troeteldiere aanbeveel.

Heleen W - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Heleen W

Baie mooi plekkie, maar die ligging BAIE onveilig. Dit moet gesê word! Tot in visitors boek aangeteken dat daar ingebreek is by mense.

Baie ontevrede oor die plek se ligging. Orals waar ons gekyk het was dit net lemmetjiesdraad! Dadelik gesien en geweet dis onveilig. Eienares ons 2 uur in die oggend wakker gebel om te sê die gewapende reaksie sê ons alarm is nie aan nie, nie 'n oog toegemaak nie. Die ergste verwag aangesien mense in die visitors boek ook geskryf het dat hulle beroof is. Ons baie onveilig gevoel!

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Beste Heleen,
Dankie dat jy soos baie ander gaste die kothuis pragtig, skoon en gerieflik vind. Die kothuis is al lank aan die gang, en ons het nog net tevrede kliente gehad behalwe een keer met 'n gieser fout en dan lank, lank gelede is daar by 'n motor ingebreek ( ons woon in Suid Afrika) en dit omdat die uitstekende alarm stelsel nie geaktiveer was. Julle alarm was ook nie geaktiveer en slegs omdat ons sekuriteit so uitstekend is, is julle daarvan verwittig. Dit is vir my vreemd dat jul onveilig gevoel het juis omdat julle daarop atent gemaak is dat julle alarm nie aan was nie, en nog vreemder dat indien julle so onveilig gevoel het sonder alarm gaan slaap het. Nogtans dankie vir die komplimente en baie vriendelike groete.

Pepper Tree Accommodation
Elrina N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina N

Baie netjiese eenheid met alle geriewe tot jou beskikking.

Ons het baie tuis gevoel by dié plekkie en sal beslis weer gaan besoek.

Annabe J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabe J

Geen klagtes - alles was goed georganiseer.

Alles was netjies en reg vir ons toe ons opgedaag het. Ons het lekker gekuier.

Francois H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H

Baie "quaint", naby restaurante en goeie kliëntediens!

Ons het werklik ons eennagverblyf daar geniet, en was hartlik ontvang en verwelkom deur Amanda. Dis 'n pragtige huisie met soveel karakter. Gerieflike beddens.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Baie dankie Francois! Ons sien uit na jul volgende besoek!
Evelyn en Amanda

Pepper Tree Accommodation
Tariq M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tariq M

Great service, great stay.

The accommodation was clean and spacious. The owners are wonderful people and the service is excellent, keep up the great work!

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Thank you Nadia! I hope to see you again soon!
Regards,
Evelyn and Amanda

Pepper Tree Accommodation
Doret F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret F

Baie skoon en netjies.

Baie skoon en netjiese blyplek sal enige tyd aanbeveel.

Nelma J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelma J

Baie veilig, skoon en netjIes en die toppunt is dat my woewe baie welkom was.

Baie aangename verrassing. Amanda is so vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Daar is meer as genoeg ruimte vir my woewe om te hardloop. Ons sal Beaufort-Wes en Pepper tree by almal aanbeveel.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Baie dankie Jakes! Vriendelike groete van Amanda en Evelyn

Pepper Tree Accommodation
Michele N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele N

Ideale oornagverblyf.

Ons is hartlik ontvang deur Amanda. Alles wat ons nodig gehad het, en nog meer, was daar. Baie netjies. Heerlike dubbelbed met lekker vars linne. Baie netjiese badkamer met stortgeriewe. Sal Pepper Tree Cottage beslis aanbeveel.

Andre V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Wonderlike ervaring.

'n Moet oornagplek. Sal definitief weer daar oorbly.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Dankie Michele, ons wag vir julle volgende besoek! Baie dankie vir die klomp komplimente!

Pepper Tree Accommodation
Coenraad B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad B

Boere-gasvryheid en netheid.

Ons is absoluut verras deur die vriendelikheid waarmee ons ontvang is. Die huisie is silwerskoon en netjies met alles wat mens nodig het. Dis 5 sterre werd en uitstekende waarde vir geld. 'n Regte hawe met stilte vir die moeë reisiger.

Riekie C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie C

Jy voel sommer dadelik baie tuis met aankoms.

Baie dankie vir 'n wonderlike tyd in Blue Gum Tree Cottage, die plekke is pragtig, netjies, skoon. Jammer ons het net oornag daar, maar sal graag langer wil bly volgende keer. Die plekkie is ongelooflik!

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Baie baie dankie Riekie. Dit is ons missie en wat 'n voorreg is dit nie om sulke waarderende gaste soos julle te kon huisves.

Pepper Tree Accommodation
Ryneveld V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryneveld V

Heerlike plek, skoon en pragtig.

Wonderlike plek wat omhein is. My honde was welkom. Die plek was skoon, veilig en baie mooi van binne. Sal weer hier oorbly op pad Kaap toe.

Floors C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floors C

Baie netjies en gerieflik, dierevriendelik, privaatheid en skoon.

Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Floors! Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves!

Pepper Tree Accommodation
Cornel S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S

Perfekte oornag-verblyf.

Ons het in die Blue Gum Cottage oorgebly en dit was heerlik! Die huisie is pragtig, het lugverkoeling gehad wat baie welkom was en het oorgenoeg spasie gehad vir 'n groter gesin met klein kinders. Dit was baie skoon en netjies en ons sal definitief weer hier oorslaap.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Baie dankie! Ons wag vir julle met ope arms!
Evelyn en Amanda

Pepper Tree Accommodation
Carlo B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo B

Gerieflike en netjiese gesellige plekkie.

Dis 'n baie gesellig plekke met die nodige geriewe.

Eddie O - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O

Baie oulike outydse huisie. Gerieflik.

Baie mooi outydse huisie. Gerieflik en lekker. Sal weer daar gaan oorbly.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Baie dankie Eddie!

Pepper Tree Accommodation
Sonette O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette O

Klein juweel.

Het op pad vanaf die Kaap na die Vrystaat oornag by die Pepper Tree. Wat 'n mooi plek. Skoon en netjies en als wat jy nodig het om jou verblyf gemaklik te maak. Sal weer daar oorbly.

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Dankie Sonette, ons wag vir jou!

Pepper Tree Accommodation
Marinda V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Baie lekker en het dadelik tuis gevoel.

Blue Gum Cottage was netjies, gerieflik en het heerlik oorgeslaap. Goed ingerig met al die nodige. Sal beslis dit aanbeveel.

Stephan N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan N

Mooi plekkie, goed toegerus.

Het net oornag op pad Plettenbergbaai toe. Alles was in plek, skoon en pragtig toegerus. TV het nie gewerk nie en die gasheer het aangebied om 'n ander TV te bring, maar ons het dit nie nodig gehad nie. Die klein hondjie sou by die hek kon uit en ek sou ogiesdraad of iets soortgelyk aanbeveel om die hek te bedek. Andersins is dit die perfekte oornag.

Marinda P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda P

Uitstekende diens en gasvryheid, rustig en veilig.

Ons het in Blue Gum Cottage oornag het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dis baie netjies en huislik. Die sekuriteit is goed. Ons sal dit definitief aanbeveel. Geskik vir familie en vriende.

Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Annelise D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise D

Fantasties! Die gasvryheid was ongelooflik. Ek sal verseker hierdie oulike huisie aanbeveel. Ons het wel in die Bluegum Cottage gebly.

Ons het in die Bluegum Cottage gebly en dit was baie lekker! Dit is 'n pragtige plekkie!

Pepper Tree Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Annelise! Die Blue Gum Cottage is Pepper Tree Cottage se nuwe toevoeging. Dit het drie slaapkamers in plaas van twee met presies dieselfde fasiliteite. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Vriendelike groete,
Evelyn

Pepper Tree Accommodation
Corlis B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlis B

Ons het net een aand oorgeslaap.

Pepper Tree Cottage het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dis baie netjies en huislik. Die sekuriteit is goed. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Hm D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hm D

Baie netjies en goed toegerus.

Ons het baie veilig gevoel met die alarmstelsel en dit was lekker om in so ouwêreldse plekkie oor te bly!

Linda K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda K

Super cute, maar nie luuks nie.

Baie mooi en met baie liefde versier as jy van ou goed hou!

Leona H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leona H

Oornag op pad na Weskus.

Heerlike verblyf, veral met woewe saam. Hul kon heerlik buite baljaar sonder dat ek bekommerd is oor hul veiligheid. Sal beslis weer daar oornag.

Willie D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D

Lekker privaat.

Dankie vir die uitstekende diens en gasvryheid. Alhoewel dit in 'n ou area was, is dit heeltemal privaat en ons het 'n baie rustige nag gehad. Sal dit weer gebruik.

Brian Dedekind P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian Dedekind P

Baie gerieflik!

Die plek was skoon, en ons kon in stilte die aand beleef.

Annie P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annie P

Netjies en gerieflik.

Baie netjies en gerieflik!

Weitz B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Weitz B

Die lugversorger was'n lafenis in die Karoo @ 36 grade!

'n Goeie tweede besoek binne 12 maande!

Rosa S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rosa S

Gerieflik en die braai-area 'n plus!

Sou graag 'n swembad ook wou hê!

Anneli V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anneli V

Dis goed as jy net wil oornag en woef is ook welkom.

Dis 'n oulike plekkie en die geskiedenis van die huisie maak dit spesiaal - die Morkelgesin wat daar gebly het voor die groepsgebiedewet hulle verdryf het. Lees dit eerder die volgende dag, anders kry jy dalk nagmerries! As mens net rustig agteroor wil sit laat die DStv-pakket maar veel te wense oor - geen kykNET, net die basiese sporthoogtepunte - sou graag die krieket wou sien wat toe aan gang was om te ontspan voor slaaptyd!

Laureen G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Laureen G

Baie rustig en goed ingerig.

Sal net asb. nuwe blikoopmaker moet kry werk nie goed nie.

Dewald D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dewald D

Dit was aangenaam en gerieflik.

Ek sou meer DStv-kanale wou hê en die koffiedompelaar was gebreek.

Selma G - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Selma G

Gesellige huisie.

Dis 'n oulike huisie, is naby die treinspoor geleë en ons was bietjie bekommerd oor die veiligheid, die alarm in die huis het wel opgemaak daarvoor.

Louise K - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K

Baie vriendelike en goeie diens.

Het heerlik geslaap en gebly. Pragtige netjiese plek en baie veilig. Goed geleë en naby restaurante.

Weitz B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weitz B

Ellenore het ons bederf - dankie!

Dankie Daleen - selfs vars blomme!

Sebastian S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian S

Baie lekker en gerieflik!

Die plek was baie netjies en nuut opgegradeer, en vir die een nag se verblyf was dit baie gerieflik. Ek sal selfs langer daar bly. Verkies net dat yskas bietjie groter is.

Marita P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P

Lekker en rustig!

Herstel asb. die wasbak in die badkamer wat gekraak is.

Carlo M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlo M

Een van die beter troeteldiervriendelike oornagverblyfopsies.

Voldoen aan al die basiese behoeftes met 'n erf vir die honde. Netjies en skoon.

Theunis D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis D

Goeie waarde en gerieflik vir 4 mense.

Dit was +40 grade toe ons in Beaufort-Wes aankom. Maar ek was nie bekommerd nie, want ek het op die foto gesien daar is lugversorging. Toe werk dit nie! Die slegste was dat ander gaste dit al as stukkend in die gasteboek aangeteken het 'n hele tyd gelede al en daar dus niks aan gedoen is nie.

Mariëtte H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariëtte H

Gerieflike en bekostigbare akkommodasie.

Die kothuis het aan al ons verwagtinge voldoen. Ek stel voor 'n kurkoopmaker word by eetgerei ingesluit en stoele by braaigeriewe word ook skoongemaak om te kan gebruik - braaigeriewe 'n groot bonus.

Annelie L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie L

Dis 'n pragtige, huislike plekke en ons het ons verblyf baie geniet.

Dis 'n lekker huislike plekkie en ons het die verblyf geniet. Ons was net nie heeltemal seker oor die veiligheid van die omgewing nie aangesien dit teen die nywerheidsgebied geleë is.

Carol-ann L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann L

Rustig.

Baie dankie vir 'n skoon huisie. Ons het dit vreeslik geniet. Die aangeduide TV-kanale was nie in werking nie. Baie dankie.

Mike L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike L

Good

A nice cottage in Beaufort West.

Hilda B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hilda B

Het dit geniet!

Die plek benodig so 'n bietjie ekstra aandag, veral buite by die braai.

Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: James-straat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA229264988c103ebdd809ebe34c60fe24cc7e06622ca4bb3c04cf15b306146fdb14f7606b45c8cf61764eca792ad65093024c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 5 James Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 09:00 -32.345936791406 22.580444812775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang