Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perna 2

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerhardt P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie nice. Baie lekker. Gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewald V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Fantasties. Ons het heerlik gebly en die eenheid is werklik baie skoon en netjies gewees. Sal enigetyd weer die eenheid gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John D
Lang verblyf
4.4
Des 2024

Nie so goeie experience. Die hele grasperk voor die eenheid was vol stompies, bierdoppies en ou vleis toe ons daar aankom. Die yskas het vir 3 dae nie gewerk nie en ons het al ons kos daarin verloor. Die krag het af gegaan sonder enige rede. Die WiFi het ook glad nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Top Destinations
Perna 2
Dankie dat julle die tyd geneem het om julle terugvoer met ons te deel. Ons is jammer om te hoor dat julle verwagtinge nie volkome bevredig is nie en wil graag die kwessies aanspreek wat julle genoem het: Yskas: Ons is jammer vir die ongerief wat julle ervaar het. Julle het ons Vrydagaand in kennis gestel van die probleem met die yskas, en ons het so vinnig moontlik gereageer deur reeds Sondagoggend 'n nuwe yskas te laat aflewer. Dit was dus 'n tydperk van ongeveer anderhalwe dag dat die yskas buite werking was. Soos met enige huishoudelike apparaat, kan onverwagte probleme ontstaan sonder enige waarskuwing. Grasperk: Indien ons vooraf in kennis gestel was van die toestand van die grasperk, sou ons dadelik ons tuindienste ontbied het om dit reg te stel. Ons neem kennis hiervan en sal toekomsgerig meer proaktief wees. WiFi: Ons is jammer om te hoor dat julle WiFi-ervaring onbevredigend was. Dit is jammer dat dit nie tydens julle verblyf by ons aangemeld is nie, aangesien ons dit graag sou ondersoek en regstel. Kragonderbreking: Ons elektrisiën was binne 20 minute na julle oproep op die perseel, en alhoewel hy nie die oorsaak van die probleem kon identifiseer nie, het die krag daarna nie weer afgegaan nie. Ons waardeer julle geduld in hierdie verband. Ons doen opreg verskoning vir enige ongerief wat julle ervaar het en verseker julle dat ons ons bes doen om sulke situasies te voorkom. Julle terugvoer is vir ons waardevol en sal gebruik word om ons diens verder te verbeter.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 426

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-pad 7, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c38429628e037bc66d757baf9dc64f12c26a03804ae019dfd68b0b66e71c56ea2f3ac457245fff0aca58d28c54ae9329907?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 7 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.669847952012 31.118014985206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang