Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phumelela Game Farm

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Christian M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Asemrowend. Lieflike huis met pragtige uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mejean L
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Asemrowend en lieflik. Wat 'n mooi ervaring! Wat 'n ongelooflike ervaring. Die rustigheid en stilte was lieflik. Ons het die natuurskoon, die KolKol, die staproetes en die diere baie geniet. Ons was baie beïndruk met die netheid en toestand van al die geriewe. Die werkers en bestuurders se gasvryheid is werklik wonderlik. Vir 'n wegbreek van die gejaag van die wêreld, en om God se natuurskoon in te drink, is hierdie 'n kosbare plek om dit te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Quiet, nature, animals, friendly and efficient owners. Perfect. Quiet, nature, animals, friendly and efficient owners. We had a visitor the last day: a snake. He did not look angry and stayed in a corner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hector R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Peaceful. We loved it so much, lovely view, fresh air, it was very peaceful, the kids enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie mooi en privaat. Diere is pragtig. Dit was ook vir die kinders baie oulik. Ja. Was baie lekker. Ons bakkie het ook probleme gegee terwyl ons die plaas verken het, en die eienaars was baie oulik om ons dadelik te help en selfs die volgende dag die bakkie heeltemal uit te sorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Verseker die moeite werd! Dit was 'n ongelooflike naweek. Die uitsigte, die diere en die lekker warm kaggel. Alles was perfek. Mens kan regtig net ontspan en die stilte van die plaas geniet. Het lekker rondgery met die fietse en heerlik gekuier. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Kuier was ongelooflik lekker gewees! Dit was vreeslik lekker, stil en die uitsig is pragtig! Wild loop om jou die hele naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel O
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Peaceful. Tranquil. What a wonderful place. No disruptions, nature and wildlife all around you. The perfect place if you need to unwind and want to get away from the busy city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfect place to relax. This was the best weekend away in a while, if you are looking for a peaceful, relaxing, beautiful place, Phumelela is the place for you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Peace and quiet. This is the place to totally relax and unwind. Breathtaking night skies and deafening silence. The early morning visits from the curious giraffe made our stay very special. The accommodation is very comfortable, and we enjoyed cooling off in the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 899
R 1 899 R 1 425
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 899
R 1 899 R 1 425
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertson-weg, Plaas 269, 31.1 km vanaf Robertson, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccacab56e8fe32d4ffc7979e23905ac6f72c61764a9e5e8602235a49dbee5cfa8ca5ff48637467f368d21d57825b52f52b6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 899 nouVanaf R1 424 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 Robertson Road Farm 269 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.90160204335 19.613724567222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang