Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pik ’n Wyn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 51 resensies vir Pik ’n Wyn
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Suzette V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Peaceful, tranquility.

Lovely place, saw dolphins and whales early morning.

Tarryn-lee P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn-lee P

Modern, seafront home in paradise.

We spent a lovely week at Pik 'n Wyn. The home is modernised and fully furnished, featuring one of the best equipped holiday home kitchens (ever!) and loads of space in the open-plan living/kitchen/braai area. The bedrooms offer ample cupboard space and they are very comfortable, two of which afford spectacular sea views. This property's location is worth 10 stars! The home suited our family's needs perfectly, even for our two young kiddos. Renate was fantastic and assisted with every request we had. We can't wait to return to Pik 'n Wyn for our annual trip to Gouritsmond. We highly recommend this property to anyone planning a trip to Gouritsmond!

Henrita A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrita A

What a lovely place with everything you need.

One of our best stays. The view is to die for, and access to the beach right across the road. The house is very well equipped. The owner was attentive and accommodating even though she lives far away. Thank you so much. Everything was top notch even though the weather was not good. The WiFi was on the blink, but it was because there was a general problem in town. What a friendly town.

Jessica H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica H

Ons het elke oomblik ten volle geniet.

Pik 'n Wyn is perfek.

Laurika V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika V

Perfekte ligging, fantastiese huis met alles en nog meer.

Awesome woning, definitief gaan ons weer kuier.

Lelise S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelise S

Vantasmagories!

Ons het lekker gebly. Pik 'n wyn. Sien ons vir seker weer. Het die mooiste uitsig.

Pauline B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline B

Fantasties, rustig, asemrowend.

Ons het heerlik gekuier. Sal beslis weer kom.

Hanneke O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke O

Netjiese, ruim akkommodasie met wonderlike uitsig oor die see.

Ons het die tydjie baie geniet.

Hilmar H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilmar H

Baie aangename verblyf!

Ligging is perfek en die huis het alles wat nodig is vir 'n lieflike kuier. Sal dit definitief aanbeveel vir enigeen wat Gouritsmond wil besoek.

Andrea G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea G

Pragtige uitsig, rustige atmosfeer.

Gerieflike, kuier-strandhuis met ten volle toegeruste kombuis en 3 slaapkamers binne die huis (2 volledige badkamers), groot braaikamer en lekker sitstoep. Die huisie het regtig alles wat jy nodig het. Die eienaar het ook 'n lys van winkels en restaurante in die omgewing gestuur.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Baie dankie vir aangename, netjiese gaste soos Andrea en haar gesin. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Pik ’n Wyn
Heidi S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

Perfekte ligging vir lekker ontspan.

Gesin van 4. Huis goed toegerus met alles wat nodig was. Eienaar baie behulpsaam, en alles mooi georganiseerd.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Ons is bly julle is tevrede Heidi sulke netjiese, vriendelike families kan altyd met vrymoedigheid aanbeveel word.

Pik ’n Wyn
Debbie W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W

Baie mooi, en skoon!

Sien sterre.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Baie dankie Debbie.
Dit was lekker om julle as gaste te kon verwelkom.
Die see en sterre is voorwaar pragtig, kom gou weer.

Pik ’n Wyn
Anne C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne C

We rested very well and enjoyed our stay.

We met friendly people while enjoying the tidal pool. We enjoyed kabeljou at Koffie Stories and the house was very comfortable and had everything that was needed, even a dishwasher and washing machine. Thank you.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Dit was net 'n plesier om sulke aangename, netjiese gaste te ontvang. Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Pik ’n Wyn
Andre B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Verwagtinge oortref.

Ons was 6 mense en 2 klein kinders, die huis is groot en ruim met 'n onderdakbraai-area. Die uitsig van die see met 'n koffie op die stoep is fantasties. Pik 'n Wyn sien ons vir seker weer.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle pragtige familie te huisves André! Kom kuier gerus gou weer!

Pik ’n Wyn
Adri L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L

Rustig, veilig, skoon en gerieflik.

Ons het 'n gestremde seun van 35 in 'n rolstoel. Alhoewel hulle nie ten volle toegerus is vir 'n gestremde persoon nie kon hy darem vrylik beweeg en kon ons hom in die huis kry met sy rolstoel. Ons het sy komode saamgeneem daarom kon ons hom in die badkamer wat ruim is geholpe kry om die nodige fasiliteite te gebruik. Die uitsig is wonderlik en 'n baie rustige omgewing met die getypoele wat hy darem sy voete in die seewater kon kry.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Adri! Ons is baie bly ons kon dit gerieflik maak vir jul spesifieke behoeftes. Julle was aangename en netjiese gaste.

Pik ’n Wyn
Annette H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette H

The house is very well-equipped, with a washing machine and dishwasher. Makes it easier for the people that are on holiday.

The children loved going over the road to the tidal pool. The grownups enjoyed sitting in the "braai room" while watching the fire. The beds were comfortable which is very important to us.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Annette en haar familie is enige tyd welkom om weer te kom kuier. Dit was 'n plesier om hulle te huisves. Wat uitstaan van hierdie groep, is dat die items wat per ongeluk saamgeneem is, op die gaste se eie onkoste na ons teruggestuur is. Dit maak verhuring 'n aangename ervaring!

Pik ’n Wyn
Ilanie T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilanie T

Beste uitsig en rustige plekkie.

Het dit baie geniet om op die rotse te gaan loop en te swem in die poel. Als was sommer by mekaar. Weer was nie altyd lekker nie maar ons het dit nog steeds baie geniet.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Ons is bly dat die vakansie waarna julle so lank uitgesien het, vir julle 'n aangename ervaring was.
Netjiese gaste.

Pik ’n Wyn
Rocco K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco K

Fantasties, onbeskryflik.

Dit was 'n heerlike week by Pik n Wyn. Mens kan nie vir 'n beter ligging vra nie. Teen die see met net die pad wat die huis van die see skei. 'n Lig by die braai sal help, maar dit was 'n kleinigheid. Ons het vreeslik lekker gekuier.

Michelle M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Rustige vakansiewegbreek.

Ons het heerlik gebly by Pik 'n Wyn. Dankie Renate vir jou goeie diens en kommunikasie. Die kinders het die rotse en getypoel vreeslik geniet! Gourits sien ons sommer gou weer.

Gerald H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald H

Lekke. Just lekke!

My stay was just too short! Thank you, Renate!

Patrick Simon O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick Simon O

Kort, maar lekker.

Heerlike atmosfeer. Goed toegerus. Netjies en skoon. Uitstekende ligging op strand!

Ernst G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst G

Wonderlik.

Ontspanne, ongekompliseerd, aards.

Jaco D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Vinnige naweek wegbreek om 'n troue by te woon.

Pik 'n Wyn is uitstekend geleë en is 'n baie gerieflike strandhuis. Ons het die binnebraai goed gebruik. Die twee badkamers maak die vloei maklik en die kombuis is goed uitgelê. Wind en reën het veroorsaak dat ons baie in die huis gekuier het . Pik 'n Wyn was ook uitstekend vir die doel.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Baie dankie vir jou deeglike resensie, Jaco. Dit was vir ons 'n voorreg om julle familie te kon huisves - netjies, onberispelik.

Pik ’n Wyn
Pierre H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre H

Nader aan die see kan mens nie bly nie.

Dit was heerlik om op stoep in die oggend te kon koffie drink en oor die see uitkyk, wandelpaaie langs die see begin voor die huis.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Andries G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries G

Baie lekker kuier by Pik 'n Wyn. Die huis is baie netjies en gemaklik. Die ligging is uitstekend en Renate (die eienaar) wonderlik om mee saam te werk. Ek sal graag Pik 'n Wyn aanbeveel vir gesinne.

Baie lekker kuier by Pik 'n Wyn. Die huis is baie netjies en gemaklik. Die ligging is uitstekend en Renate (die eienaar) wonderlik om mee saam te werk. Ek sal graag Pik 'n Wyn aanbeveel vir gesinne.

Jaqqui P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqqui P

Rustig.

Pragtige, rustige plekkie.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Ons is bly julle het die rustigheid en natuurskoon geniet, kom kuier gerus gou weer.

Pik ’n Wyn
Clive G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive G

Lovely family gathering.

Fishermen did not catch anything but enjoyed the stay. Very Windy on the Saturday Restful weekend.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Ons hoop julle kom gou weer kuier en dat dit wind en die vis volgende keer sal saamspeel!

Pik ’n Wyn
Jeanne L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne L

Perfekte ligging. Huis is pynlik netjies en alles wat jy denkbaar kan nodig kry is daar.

Heerlike kuierhuis met 'n perfekte ligging.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Aangename, netjiese en gemaklike gaste - ons sal hulle enige tyd weer verwelkom by Pik 'n Wyn. Dit was 'n plesier om Jeanne en haar gesin te huisves!

Pik ’n Wyn
Anina B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina B

Fantastiese ligging. Lekker ruim huis, alles wat mens nodig het.

Ons het heerlik gekuier. Lekker gaan stap op die rotse en op die strand. Meimaand het ons verras met heerlike weer.

Esther N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N

Fantastiese ligging, ‘n regte familietuiste.

Op die see se ligging is onverbeterlik! Die huis is ‘n wonderlike, regte familiehuis met alles wat ‘n mens in jou eie huis gebruik wat selde by sulke plekke beskikbaar is. Gerieflik, skoon, netjies!

Pik ’n Wyn se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike boodskap Anina - dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Ons sien uit na jul volgende kuier!

Pik ’n Wyn
Anel C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel C

Heerlike, rustige kuierplek.

Ons het heerlik gebly. Die huis is netjies en ruim. Daar is regtig alles wat jy kan nodig kry en nog meer. Ons is vriendelik ontvang en die gasvrou het seker gemaak ons het alles wat ons sal benodig. Gouritz is die perfekte plek om weer die batterye te laai. Sal beslis weer gaan. Alles was perfek net ons tydjie was te kort.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Ons netjiese gaste het Gouritsmond waardeer vir die pragtige, rustige stranddorp wat dit is, weg van die alledaagse geraas. Dit was 'n plesier om hierdie groep te huisves.

Pik ’n Wyn
Marius A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius A

Was heerlik!

Daar was niks kort in die huis nie. Pragtige uitsig oor die see.

Sureta M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sureta M

As jy een keer gegaan het sal jy vir seker weer wil gaan. Huis met alles wat jy nodig het.

Ons ken Gouritz en kom al vir jare na Gouritz se rustigheid toe, maar hierdie keer was dit net anders met die huis wat alles bied. Absolute waarde vir geld.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Dis 'n voorreg om gaste soos hierdie te mag huisves. Hulle maak dit lekker om die prag van Gouritsmond met ander te deel!

Pik ’n Wyn
Marietjie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie K

Baie lekker.

Baie netjies en skoon.

Sylvia C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia C

Vreedsaam.

Ongelooflike uitsig, stil en rustig.

Maryke K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke K

Rustig, mooi en die regte plek vir 'n wegbreek.

My ouma hulle kom nie ophou rave oor hulle wegbreek nie, sal dit weer doen.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Die belangrikste is dat ons gaste hulle verblyf sal geniet en lekker kuier.

Pik ’n Wyn
Willem F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F

Pik ñ Wyn, perfek!!

Jy stap by n blink skoon huis in en sien daar is alles wat jy moontlik nodig kan hê. Sit op die stoep met n koppie koffie en bekyk die perfekte prentjie van die see net meters van jou af. Onderdak braai het baie gehelp met die weer wat bietjie deurmekaar was. Genoeg plek vir almal.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Hierdie boodskap laat mens sommer verlang na die see, want jy sien die pragtige prentjie voor jou.
Wat 'n voorreg om sulke positiewe en tevrede gaste te kan huisves, ons hoop julle kom sommer gou weer kuier.

Pik ’n Wyn
Ben V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Branders op jou voorstoep, meer kan mens nie vra nie.

Uitstekende geriewe. Lekker stap-geleenthede. Rustigheid en vrede. Ontvangs baie vriendelik.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om hierdie aangename, netjiese gaste te akkommodeer. Baie dankie dat u Op die See gekies het en vir die positiewe terugvoer.

Pik ’n Wyn
Joeline S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joeline S

Heerlik ontspannend.

Lieflike beskutte braai area - wind of reën, daar kan gebraai word. Die uitsig is prentjie mooi. Ruim huis en het alles wat nodig is.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Ons is baie bly dat die ruimte en beskutte braaigeriewe vir julle gerieflik was, dit was net 'n plesier om julle as gaste te kon ontvang.

Pik ’n Wyn
James V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Goeie ligging en goed toegerus.

Mooi uitsig en naby getypoel.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Dit was 'n plesier om hierdie netjiese gaste te ontvang.
Positiewe terugvoer soos hierdie word baie waardeer.

Pik ’n Wyn
Selma L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Selma L

Baie lekker gekuier.

Huis het alles wat jy nodig het.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Julle is enige tyd welkom om weer op die voorstoep na die branders te kom kyk, met 'n lekker beker koffie in die hand. Baie dankie vir die kompliment.

Pik ’n Wyn
Hernie T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hernie T

Dit was heerlik, voel soos jou eie huis.

Jy hoef niks saam te bring nie. Jy gaan rus net heerlik.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Baie dankie vir netjiese en aangename gaste! Ons hoop om julle gou weer te sien!

Pik ’n Wyn
Hilda V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda V

Perfectly positioned for a sea/beach getaway.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek geleë vir 'n see/strandvakansie.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Always a pleasure to host guests who appreciate the sea, lovely view and tranquil surroundings.

Pik ’n Wyn
Franciske M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciske M

Ongelooflike uitsig met alles wat jy kan nodig kry, oorgenoeg slaapplek vir groot gesin.

Op die See het al ons verwagtinge oortref. Ons kon nie glo ons is so naby aan die see nie. Kyk hoe die branders breek terwyl jy in jou bed lê. Stap net oorkant die pad, 100 m verder skuins voor die huis is 'n pragtige bankie waar jy tussen die duin bossies sit en vir die see kyk. Ons het die pragtigste familiefoto's geneem tussen die rotse, 500 m van die huis af. Die huis het 3 slaapkamers en nog 'n klein kamertjie met 'n bed, asook baie lekker banke. Die kombuis is heerlik ruim en ons het alles gehad wat ons nodig kon kry. Die braaikamer is heerlik en het ons saans te lekker daar sit en kuier om die vuur. Ons het heeltyd veilig gevoel, alles kan toesluit. Tog is dit nie nodig by Gouritz nie. Heerlike ruim stoep. Lekker grasperk voor die huis. Ons sal beslis weer gaan!

Pik ’n Wyn se terugvoer

Baie dankie vir hierdie ongelooflike terugvoer.
Dit was heerlik om julle gesin by Op die See te huisves.
Warmte, vriendelikheid, netheid en huislikheid beskryf dié aangename gesin,
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Pik ’n Wyn
Bertus O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus O

Dit was baie lekker.

Onthou net om baie komberse in te pak, want dit raak maar lekker koud deur die loop van die aand.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Dit is altyd lekker om netjiese en gawe gaste soos hierdie te kan huisves.
Dit was 'n besonder koue winter, ons het intussen seker gemaak dat julle nie sal koud kry wanneer julle weer kom kuier nie.

Pik ’n Wyn
Delanja M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delanja M

Great stay on the beach!

Love the beach on the front porch! Will definitely book again.

Pik ’n Wyn se terugvoer

We are looking forward to your next visit.
It was only a pleasure to host such lovely guests as you.

Pik ’n Wyn
Raymond H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond H

Fantasties.

Baie baie dankie dat ons diere-kinders ook saam met ons kon kom kuier. Dit beteken vir ons die wêreld. Ons kom verseker weer en is so lekker na aan die huis. Nogmaals baie dankie.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Gaste soos hierdie is werklik n aangename ervaring. Ons sien baie uit na julle volgende kuier!

Pik ’n Wyn
Alison N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison N

Everything that we expected.

Unpretentious, comfortable with stunning setting right on the see. All amenities on hand with every need addressed. Made to feel very welcome from the outset and much consideration as to our needs. We definitely recommend the venue for families, too, as it is very safe with hiking, swimming and mountainbiking!

Pik ’n Wyn se terugvoer

Alison Navarro and her group were excellent guests, who left the property in the way they found it.

Thank you Travel ground and Lekkeslaap for your help.

Pik ’n Wyn
Paula D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paula D

Lekker gekuier.

Ons het baie lekker gekuier, die weer het nie altyd saam gespeel nie, maar definitief nie die gasvrou se skuld nie. Gourits sien ons definitief weer.

Liesel F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel F

Awesome views and location.

Friendly and helpful people. Amazing view from the stoep. Walking distance to everything. Braai area is beyond the best, did not even know it was winter outside.

Pik ’n Wyn se terugvoer

Thank you so much for your good review.
It was a pleasure to host your group.
Very neat and considerate.

Pik ’n Wyn
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 35, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1f840e2507940669ea2669b5cab1ea0ee5164d09d42eab1ae9662021a282eecf9ba78d292227dbeff853719a5f14d32b9dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 11 mense 51 5 1 5 35 Kus Road Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.354516799398 21.880826762566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang