11 gaste
4 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Kus Road, Gouritz, 6696, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pik ’n Wyn is 'n bekoorlike vakansiehuis wat naby die see in Gouritsmond geleë is en akkommodeer tot 11 gaste.
Die huis het 4 slaapkamers wat 3 badkamers deel. Twee van die slaapkamers bied see-uitsigte. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede het 'n dubbelbed en die derde het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, en die tweede badkamer het 'n bad. Die vierde slaapkamer is apart, met 'n dubbelbed, en sluit 'n stort en toilet in wat ook dien as gastegeriewe.
Daar is 'n aparte woonstel wat nog 3 gaste kan akkommodeer, met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en sy eie stort en toilet, wat dit ideaal maak vir gaste wat nie omgee om geriewe te deel nie.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas/vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Aparte opwasarea is beskikbaar.
Die huis sluit onbeperkte WiFi, sowel as 'n platskerm-TV met DStv Premium in.
Die ruim leefarea beskik oor ingeboude braaigeriewe en maak oop op 'n groot onderdakstoep met 'n 180 grade see-uitsig. Daar is 2 getypoele oorkant die straat, en die strand is net 600 meter weg. Die strandmeer en pier wat na die rivier lei, is binne 2 km.
Pik ’n Wyn is 50 km vanaf Mosselbaai en 90 km vanaf George Lughawe geleë en bied toegang tot 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede. Gouritsmond is deel van die Tuinroete, naby die Gourikwa Natuurreservaat, en spog met 'n Blouvlagstrand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Renate Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 35 Kus Road, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Pik ’n Wyn het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Kus Road, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang