Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port Owen Marina

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Freddy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Goeie wegbreekplek. Baie impressed met vriendelikheid, netheid en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Relaxing with beautiful sunsets. Flawless booking in. Property was clean. Relaxing and stressless stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adre V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ons sal graag weer wil gaan maar vir langer. Fantastiese ligging en geriewe. Alles het net saam gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Manie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Good. Housekeeping and reception staff friendly and helpful. Looking forward to the renovation planned for 2024! I would recommend that with the renovation the owner(s) should also install backup power as it gets very hot during load shedding if the fans don't work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Dit was fantasties mooi. Het dit baie geniet - die pragtige waters om jou. Goeie verblyf netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berdine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Dit was uitmuntend vir my en my man. Volgende keer bring ons, ons boot saam. Ons het daardie plek gekies vir 'n wegbreek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit is baie rustig daar. Hemel op aarde. Rus vir ons siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Tranquility. Enjoyed the peace and quiet. Friendly service. Absolutely a great getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doris G
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2022

Best location possible. Lovely appointed unit. Parking place and restaurants close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Petrus J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Atmosfeer was rustig en skoon, die uitsig en weer was goed. Die gasvryheid van personeel en mede-vakansiegangers en die eetplek Charlie's Brewhouse was baie goed. Die chalet waar ons in was, was baie skoon en groter as wat ons verwag het, die kamers en beddens was netjies skoon, die kombuis geriewe en uitsig naby die lagoon en pools was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 28

Resensies 799

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89c502729e204f55a98d1be0574073e8c3fc1e649adb92d676989432e3b4d02fb6179152c26a4e2a98c0a06ae59c979771b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 Port Owen Marina Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.787608137121 18.148687309519

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang