Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prickly Pear Boutique Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Samantha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die moeite werd. Die kamer is baie mooi en beslis die moeite werd om hier oor te bly. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Prickly Pear Boutique Guesthouse
Beste Samantha Baie dankie dat julle by ons gebly het, dit was heerlik om julle te ontvang. Julle is altyd welkom! Prickly Pear Groete Sophia

Natasha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vreeslik gemaklik en goeie waarde vir geld! Vreeslik lekker. Dit was baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Prickly Pear Boutique Guesthouse
Beste Natasha Baie dankie dat julle by ons gebly het. Dit was heerlik om julle te ontvang en ons waardeer julle terugvoering. Julle is altyd welkom terug. Prickly Pear groete Sophia

Frans P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie aangenaam en rustig. Baie lekker en keurige akkommodasie, mooi toegerus en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Prickly Pear Boutique Guesthouse
Beste Frans Dit was heerlik om julle by ons te hê. Dankie dat julle by ons gebly het. Julle is altyd weer welkom. Prickly Pear Groete Sophia

Monique M
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Ons het deur Murraysburg gereis en moes oornag verblyf kry. Groot verrassing! Sophia het gesê sy sien uit om ons te bederf, maar haar bederf is next level. Daar is nie WiFi nie, maar Sophia het dadelik gereël om 'n router in die hande te kry. Baie dankie! 5++.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Sophia
Prickly Pear Boutique Guesthouse
Beste Monique Dit was heerlik om julle by ons te hê en julle is altyd welkom terug. Prickly Pear-groete Sophia

Marquerite G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige, saamvolle gerief. Prickly Pear was 'n aangename verrassing met al die nodige gerief, smaakvol afgerond. Die spesiale verwelkoming met vars blomme en peuselhappies het ons baie waardeer. Ons sal graag weer daar oorbly en beveel dit vir enige reisiger aan. Sophia was ook baie gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Prickly Pear Boutique Guesthouse
Beste Marquerite Dit was heerlik om julle te kon ontvang en dit laat ons hart warem klop as gaste ons plek geniet! Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, julle is enige tyd weer welkom. Prickly Pear Groete Sophia

Jessica P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Delightful! Sophia goes above and beyond! Visiting Murraysburg was an adventure in itself. The quaint little room is well-equipped and beautifully decorated. Will definitely visit again on our way down to WC.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Prickly Pear Boutique Guesthouse
Best Jessica Thank you so much for your beautiful review. It was such a pleasure having you at Prickly Pear and we most certainly would love you back. You’re always welcome. Regards Sophia

Carlé B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Heerlik, onverwags pragtig! Ons het heerlik gebly. Dit is 'n pragtige plekkie. Die gasvrou was uitstekend. Sy het heerlike kos vir ons voorberei. Alles was netjies, skoon en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Prickly Pear Boutique Guesthouse
Beste Carlé Baie dankie dat julle by ons gebly het. Dit was heerlik om julle by ons te hê en julle is altyd weer welkom. Prickly Pear Groete Sophia

Marle F
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Absolute gem filled with luxury, class, and exceptional hosting. Prickly Pear Boutique Guesthouse was a refreshing sanctuary to stay at. The moment you set foot into this place, you feel welcome and relaxed. The decor is done with so much care and attention to detail, you cannot help yourself but click away for your own collection of photos. Luxury is stamped all over this place but in a warm and comfortable atmosphere. You are welcomed with some snacks and cold drinks in the fridge. A variety of coffee options with delicious rusks for breakfast, which is convenient if you need to get on the road early again. We ordered supper and it was beyond generous portions with a wide variety, a lovely home-cooked meal. And Sophia, what an absolute lovely host, your warm welcoming personality will linger long afterwards with any guest. Very friendly and helpful, thank you, Sophia. You cannot help yourself but love this place with an urge to return at the next available opportunity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Prickly Pear Boutique Guesthouse
Dear Marle, Thank you for staying with us. We really loved having you and your family as our guests. You're always welcome back. Prickly Pear regards, Sophia

Kobus V
1 nag
4.8
Okt 2023

Blink sikspens! Stylvol uitgerus met aandag aan detail. Heerlike gebakte broodjie met regte botter en tuisgemaakte konfyt wat mens inwag, is 'n goeie aanduiding van die toewyding aan hartelikheid en algemene styl van 'n pragtige plekkie. Verwagtings oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Prickly Pear Boutique Guesthouse
Beste Kobus Dis so lekker om jou terugvoering te lees, jy is altyd weer welkom terug by ons. Baie dankie dat jy by ons gebly het. Prickly Pear Groete Sophia

Christelle V
1 nag
4.8
Jun 2023

Netjies, modern en veilig vir troetelkinders. Ons het ons verblyf by Prickly Pear baie geniet, Sophia was verskriklik gasvry en het ons en óók ons troetelkinders met ope arms verwelkom. Genoeg spasie en ook veilig vir troeteldiere. Die gastehuis is verskriklik mooi/modern en sorg vir 'n lekker ervaring in die mooi Karoo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Prickly Pear Boutique Guesthouse
Beste Christelle Dit was heerlik op julle te Prickly Pear te akkomodeer en ons is so dankbaar om te hoor julle het dit geniet by ons. Julle is altyd weer welkom. Prickly Pear Groete Sophia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 19, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa94aad15acb6358187a695fe003401f704ec990a17b0a27cf28ad5d059da347892430dab305d6c6f99121a853b139e012c93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 19 Darling Street Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.960742441834 23.761697896602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang