Prickly Pear Boutique Guesthouse
Beskrywing
Hierdie woonstel het 'n koningingrootte-bed wat met gehaltelinne opgemaak is, asook donskussings en duvets om 'n goeie nagrus te verseker. Daar is 'n elektriese kombers, lugversorging en 'n moderne en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het gehaltehanddoeke en kragpunte is beskikbaar waar gaste hul selfone en sekere Bluetooth-toebehore kan herlaai. Die slaaparea is oopplan met die kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie, 'n vrieshokkie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Aandetes en ontbyt kan bespreek word teen 'n addisionele koste.
Braaipakke kan ektra bespreek word teen R110 elk, bestaande uit: 2 Karoolamstjops, 2 hoendersosaties, 2 stukkies boerewors.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Ofer Prickly Pear bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het ook toegang tot parkeerplek en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Aandetes en ontbyt kan bespreek word teen 'n addisionele koste.
Braaipakke kan ektra bespreek word teen R110 elk, bestaande uit: 2 Karoolamstjops, 2 hoendersosaties, 2 stukkies boerewors.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Topana Pricky Pear het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en 'n oond. Gaste het ook toegang tot 'n TV met gedeelde DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Aandetes en ontbyt kan bespreek word teen 'n addisionele koste.
Braaipakke kan ektra bespreek word teen R110 elk, bestaande uit: 2 Karoolamstjops, 2 hoendersosaties, 2 stukkies boerewors.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis beskik oor 2 luukse dubbelkamers, elke met 'n en suite-badkamer, gehaltelinne en ekstra beddegoed, asook warm komberse om 'n salige nagrus te verseker. Daar is 'n haardroër in die kas. Die eenheid het ook 'n waaier en lugversorging. Die geel-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en die pienk-kamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea met 'n Frans-Karoo styl en die kombuis is met 'n tweeplaatstofie, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, elektriese ketel, elektriese braaipan, 'n eierkoker en eetgerei toegerus en van oorgenoeg koffie, tee, melk, suiker, koekies en verskeie ontbytgrane en vars vrugte voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Aandetes en ontbyt kan bespreek word teen 'n addisionele koste.
Braaipakke kan ektra bespreek word teen R110 elk, bestaande uit: 2 Karoolamstjops, 2 hoendersosaties, 2 stukkies boerewors.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gehaltelinne word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, wasmasjien, yskas, koffie, tee, suiker en melk toegerus. Sjerrie en kroeg is met gaste se aankoms beskikbaar. Daar is 'n privaat braai-area op die stoep en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Aandetes en ontbyt kan bespreek word teen 'n addisionele koste.
Braaipakke kan ektra bespreek word teen R110 elk, bestaande uit: 2 Karoolamstjops, 2 hoendersosaties, 2 stukkies boerewors.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kom tuis na ‘n wêreld propvol gerief, verskillende teksture en prettige kleure. Die Turpin Prickly Pear bestaan uit twee slaapkamers, elk met ‘n en-suite badkamer en ‘n oopplan kombuis en leefarea wat uitstap op ‘n heerlike stoep met ‘n buitebraai en ‘n lowergroen tuin wat sorg vir ‘n lafenis van koelte. Die een slaapkamer het ‘n koninggrootte bed met net die beste linne en baie ektra komberse vir ons koue wintersnagte. Die kamer het ook lugversorging, ‘n “ontspanningshoekie” met ‘n leerstoel, Nespresso koffiemasjien en boeke as gaste bietjie op hul eie wil ontspan. Hierdie kamer se en-suite badkamer het ‘n stort, wasbak en toilet en slegs die beste gehalte handoeke word voorsien. Die ander slaapkamer het ‘n koninggrootte bed met net die beste linne en ook baie ekstra kom verse vir ons koue wintersnagte. Hierdie kamer se en-suite badkamer het ‘n vrystaande kalksteenbad, wasbak en toilet in en net die beste gehalte handoeke word voorsien. Die leefarea sorg vir koninklike kuiers saam met geliefdes. Sak weg in heerlike leerstoele voor die televisie en voor die kaggel in koue wintersmaande en voor die lugversorging in warem somersmaande. Die oopplan kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ‘n Smeg stoof, wasmasjien, broodrooster, ketel, koffiemasjien en alles wat jy dink jy dalk mag nodig kry. Die ronde marmer tafeltjie in die middel van die vertrek sorg vir intieme etes om die tafel. Die braaiplek op die stoep is ruim en heeltemal privaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Aandetes en ontbyt kan bespreek word teen 'n addisionele koste.
Braaipakke kan ektra bespreek word teen R110 elk, bestaande uit: 2 Karoolamstjops, 2 hoendersosaties, 2 stukkies boerewors.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darlingstraat 19, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang