Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Primrose Overnight Accommodation

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Comfort Double Room: Eenheid C
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie knus, oopplan-kamer beskik oor sy eie privaat ingang en het 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is geen opwasbak nie, maar die skottelgoed word op 'n daaglikse basis gewas en terugbesorg. Ander kamergeriewe sluit 'n slim-TV met Netflix in en gaste kan met hul eie besonderhede DStv kyk. WiFi is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Die verblyf het nie beurtkrag nie aangesien daar omsetters is wat vir 6 ure op 'n slag kan werk.
'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Alle gaste moet met 'n oorspronklike ID-dokument inklok.
Eenheid B en Eenheid C word deur 'n geslote deur met 'n bykomende afskorting vir privaatheid verbind en kan vir groter gesinne saam bespreek word.
Patytjies word nie toegelaat nie. Die verblyf is in 'n baie stil woongebied en die rustige atmosfeer moet respekteer word.
Geen kontrakteurbesprekings word aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Double Room: Eenheid B
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié knus en kompakte kamer beskik oor sy eie privaat ingang en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is geen opwasbak nie, maar die skottelgoed word op 'n daaglikse basis gewas en terugbesorg. Ander kamergeriewe sluit 'n slim-TV met Netflix in en gaste kan met hul eie besonderhede DStv kyk. WiFi is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Basiese semi-selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Die verblyf het nie beurtkrag nie aangesien daar omsetters is wat vir 6 ure op 'n slag kan werk.
'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Alle gaste moet met 'n oorspronklike ID-dokument inklok.
Eenheid B en Eenheid C word deur 'n geslote deur met 'n bykomende afskorting vir privaatheid verbind en kan vir groter gesinne saam bespreek word.
Patytjies word nie toegelaat nie. Die verblyf is in 'n baie stil woongebied en die rustige atmosfeer moet respekteer word.
Geen kontrakteurbesprekings word aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomlaan 13, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bfd78da3703bf7f4c5dae6eed37caa2bcfaff9e78b7f0779fe86b8c099fbf6257e6ae4c5de93791c2ec4c023e53e8cf6d56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 13 Aandblom Avenue George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.956703047 22.479735683011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang