Providence Villa
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galjoenstraat 4, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Providence Villa bied gerieflike verblyf in 'n rustige en privaat kothuis in Sandbaai, Hermanus. Die kothuis is op 'n woonerf waar die eienaars ook woon en het 'n privaat tuin en 'n stoep met braaigeriewe.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Varsgemaalde koffie word voorsien. Die kothuis het verhit-en-eetgeriewe.
Die kothuis het WiFi, linne en badhanddoeke en gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Daar is 'n buitestort vir wanneer gaste van die strand af terugkeer.
Die ligging bied toegang tot die kuspad tussen Sandbaai en Onrus na Vermont se strand. Die eiendom is naby die Whale Coast Mall en hospitale. Hermanus bied 'n verskeidenheid restaurante, winkels, pragtige kuspaadjies, die Fernkloof Natuurreservaat en Hermanus Gholfbaan. Daar is talle wynplase in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Patsy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Galjoenstraat 4, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Providence Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galjoenstraat 4, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang