Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumba Chalets, Mabalingwe

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Abraham V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie rustig, die park was net baie droog. Baie lekker gekuier en goed gerus. Eenheid was baie gerieflik en alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker in die natuur. Baie rustige verblyf. Skoonmaakpersoneel moet asb. klop voordat hulle die kamer binnekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Amazing. Amazing, well located near the farm shop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Warm, inviting with plenty of personality. Our stay was very short notice as another chalet was not really our cup of tea. The host made arrangements for us the same morning and we switched over to the accommodation. The unit was very inviting, comfortable and we felt very safe. We didn't feel like we were missing anything, especially when you consider how reasonable the price was. I'd definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Waarde vir jou geld. Die skoonmaakpersoneel is baie behulpsaam en vriendelik. Ons het die wegbreek baie geniet, die diere is mak en soek lafenis op die stoep.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bruce Bv S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Vir seker weer Mabalingwe sien. Stilte en vryheid op sy beste. Baie lekker gebly en rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Des S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Sentraal en gerieflik. Verblyf is baie gerieflik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reauliza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Awesome en rustig. Baie lekker en rustig gebly. Die rustigheid is awesome.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Truida C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Lekker huisie. Baie lekker plek. Lekker gekuier op die stoep.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Goeie waarde vir geld. Ek het vir my ouers geboek en hulle het geen klagte gehad nie. Ek en my vrou gaan nou vir 'n week, sien baie uit daarna.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R970
R 970 R 728
per nag (plek vir 2)
Vanaf R970
R 970 R 728
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Rooiberg/Thabazimbi-pad, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANlwDJcqndculHyNS60iTYROgcSMpcc5YlMYo2mkyQwhYlOsdSd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R970 nouVanaf R728 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 R516 Rooiberg/Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.849429 28.042619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang