Queen Manor Boutique Guest House
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 23, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Queen Manor Boutique Guest House bied gerieflike verblyf in die rustige dorpie Graaff-Reinet, bekend as die 'Juweel van die Karoo'. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word gebied in 11 gastekamers en 'n kothuis. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe en sekere DStv-kanale. Die gastehuis bied 'n swembad, veilige parkeerplek van die straat af, gratis WiFi, faksgeriewe, 'n ontbytkamer en 'n konferensiekamer.
Die gastehuis is naby restaurante en winkels, Graaff-Reinet-museum, Graaff-Reinet-gholfklub en die Graaff-Reinet-toeristesentrum geleë. Besienswaardighede in die omliggende area sluit Camdeboo Nasionale Park, Valley of Desolation en Nqweba-dam in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Nettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Queenstraat 23, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Queen Manor Boutique Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 23, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang