Queen Manor Boutique Guest House
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 23, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Queen Manor Boutique Guest House bied gerieflike verblyf in die rustige dorp, Graaff-Reinet, wat bekend staan as die juweel van die Karoo. Dié gastehuis is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.
Daar is 11 gastekamers en 'n kothuis. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer en beskik oor koffie- en teemaakgeriewe, en sekere DStv-kanale. 'n Swembad, parkeerplek op die perseel, gratis WiFi, faksgeriewe, 'n ontbytsaal en konferensiegeriewe is beskikbaar.
Queen Manor Boutique Guest House is naby restaurante en winkels, die Graaff-Reinet Museum, Graaff-Reinet Gholfklub en die Toerismesentrum geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Kamdeboo Nasionale Park, die Vallei van Verlatenheid en die Nqweba-dam in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Queenstraat 23, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Queen Manor Boutique Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 23, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap