Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rafiki Bush Lodge

B&B
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad, asook 'n buitestort. Verder het die kamer 'n kluis vir 'n skootrekenaar, vlieëgaas, lugversorging, 'n yskassie, 'n tee- en koffiestasie en WiFi. Die Standaardkamer het 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die Bosveld.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Kinders 0 tot 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word op die landgoed toegelaat nie.
- Alle tariewe is onderhewig aan verandering sonder voorafkennisgewing.
- Die tariewe sluit alle drankies, fooitjies en wasgoed uit, asook enige etes en aktiwiteite wat nie genoem is nie.
- Rafiki Bush Lodge is in 'n matige risiko-malariastreek. Gaste word aangeraai om voor hul vertrek hul dokter te raadpleeg i.v.m. voorbehoeding.
- Daar is toegang tot mediese ondersteuning indien dit nodig sou wees.
- Daar is luiperds wat vrylik op die landgoed rondloop, so gaste moet asb. waaksaam wees wanneer hulle in die reservaat stap of fietsry, en ook te alle tye oor kinders toesig hou.
- Gebruik van swembad op eie risiko - hou asb. toesig oor kinders.
- Gaste moet asb. te alle tye die reëls van die landgoed gehoorsaam.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Luukse Kamer
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook 'n kluis vir 'n skootrekenaar, lugversorging, 'n yskassie, 'n tee- en koffiestasie en WiFi. Elke pragtige kamer het 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die Bosveld.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Kinders 0 tot 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word op die landgoed toegelaat nie.
- Alle tariewe is onderhewig aan verandering sonder voorafkennisgewing.
- Die tariewe sluit alle drankies, fooitjies en wasgoed uit, asook enige etes en aktiwiteite wat nie genoem is nie.
- Rafiki Bush Lodge is in 'n matige risiko-malariastreek. Gaste word aangeraai om voor hul vertrek hul dokter te raadpleeg i.v.m. voorbehoeding.
- Daar is toegang tot mediese ondersteuning indien dit nodig sou wees.
- Daar is luiperds wat vrylik op die landgoed rondloop, so gaste moet asb. waaksaam wees wanneer hulle in die reservaat stap of fietsry, en ook te alle tye oor kinders toesig hou.
- Gebruik van swembad op eie risiko - hou asb. toesig oor kinders.
- Gaste moet asb. te alle tye die reëls van die landgoed gehoorsaam.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Premier Kamer
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak. Daar is 'n buitestort, 'n kluis vir 'n skootrekenaar, 'n muskietnet, lugversorging, yskassie, tee- en koffiestasie en WiFi. Die Premier Kamer het 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die Bosveld.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Kinders 0 tot 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word op die landgoed toegelaat nie.
- Alle tariewe is onderhewig aan verandering sonder voorafkennisgewing.
- Die tariewe sluit alle drankies, fooitjies en wasgoed uit, asook enige etes en aktiwiteite wat nie genoem is nie.
- Rafiki Bush Lodge is in 'n matige risiko-malariastreek. Gaste word aangeraai om voor hul vertrek hul dokter te raadpleeg i.v.m. voorbehoeding.
- Daar is toegang tot mediese ondersteuning indien dit nodig sou wees.
- Daar is luiperds wat vrylik op die landgoed rondloop, so gaste moet asb. waaksaam wees wanneer hulle in die reservaat stap of fietsry, en ook te alle tye oor kinders toesig hou.
- Gebruik van swembad op eie risiko - hou asb. toesig oor kinders.
- Gaste moet asb. te alle tye die reëls van die landgoed gehoorsaam.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotistraat 708, Hoespruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOXQB7xEZsNVaChfTbHkGgQT5qyBxCHS327D2dkxXBXzcHwMvEa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 708 Tamboti Street Hoespruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.347399907646 31.011341481615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang