Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rafiki Bush Lodge

B&B

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Premier Kamer
B&B
Standaardkamer
B&B
Luukse Kamer
B&B
Huisreëls

- Kinders 0 tot 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word op die landgoed toegelaat nie.
- Alle tariewe is onderhewig aan verandering sonder voorafkennisgewing.
- Die tariewe sluit alle drankies, fooitjies en wasgoed uit, asook enige etes en aktiwiteite wat nie genoem is nie.
- Rafiki Bush Lodge is in 'n matige risiko-malariastreek. Gaste word aangeraai om voor hul vertrek hul dokter te raadpleeg i.v.m. voorbehoeding.
- Daar is toegang tot mediese ondersteuning indien dit nodig sou wees.
- Daar is luiperds wat vrylik op die landgoed rondloop, so gaste moet asb. waaksaam wees wanneer hulle in die reservaat stap of fietsry, en ook te alle tye oor kinders toesig hou.
- Gebruik van swembad op eie risiko - hou asb. toesig oor kinders.
- Gaste moet asb. te alle tye die reëls van die landgoed gehoorsaam.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotistraat 708, Hoespruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOXQB7xEZsNVaChfTbHkGgQT5qyBxCHS327D2dkxXBXzcHwMvEa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 2 mense 708 Tamboti Street Hoespruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.347399907646 31.011341481615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang