Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Sands Country Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfek. Die plek is netjies en skoon. Die personeel is amazing en die kos heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rohan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gerus na die lang reis. Rondawels was skoon en netjies. Lekker ge-eet by. Baie lekker gebly. Rustige oornag vanaf Langebaan na Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek vir so vinnige rustige gemoed herlaai. Vreeslik rustige, stil atmosfeer. Mooi Kalahari vlaktes met net natuur om mens. Baie netjies en vriendelike staf. Ontbyt en kos heerlik voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very good. Always very good, tranquil and they think of everything that a traveller can wish for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelike personeel en heerlike kos. Heerlik gebly, alles was in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gemaklik, heerlike kos en wonderlike diens! Lekker halfpad verblyf op pad na Springbok en die blomme. Heerlike kos en die vriendelikste mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene F
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ons tweede keer hier, en weereens nie teleurgesteld. Pragtige, netjiese, skoon verblyf met goeie kos. Vriendelike personeel, van eienaar tot skoonmaker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend kos en diens. Baie lekker, sal vir seker weer daar oorslaap. Die diens is uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies en goed toegerus. Personeel baie vriendelik. Ja, was baie tevrede met die verblyf. Sal beslis weer van die verblyf gebruikmaak op 'n volgende besoek na die Groen Kalahari.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 81 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N14, Kuruman, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22e381eade6b583a3c82b8eff60125eba5202e59f690a24aae5c241bff20949cb3bb1d9b5b64560c3d00a416d7a428b2a09f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 166 5 1 5 Off the N14 Kuruman 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.510207878116 23.303807079792

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang