Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reebok Rus

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Beryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Reebok Rus
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Juan E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan E

Netjies en billike en goeie ligging.

Die kamers was baie netjies, ruim en het gelyk soos op die fotos. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Dit is in 'n baie mooi buurt en ook nie te ver van die see af nie. Baie dankie!

Hettelien R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettelien R

'n Fantastiese Verblyf by Reebok Rus.

Ons het van 17 Junie tot 21 Junie by Reebok Rus in die Mountain Bliss woonstel gebly en ons ervaring was werklik ongelooflik. Die eienaar is absoluut wonderlik en het ons dadelik tuis laat voel. Sy was baie tegemoetkomend en het gehelp met verskeie versoeke aangesien ons vir werk na Reebok moes reis. Die huis het pragtige uitsigte oor die berge en is volledig toegerus met al die geriewe wat 'n mens kan benodig. Ons het veral die buitestoep geniet waar ons lekker kon braai en eet met die skilderagtige natuurskoon as agtergrond. Gasvryheid en aandag aan detail het ons verblyf spesiaal gemaak. Sy het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het en het ons selfs gehelp met aanbevelings vir plaaslike restaurante en aktiwiteite. Ons beveel Reebok Rus se Mountain Bliss huis sterk aan vir enige iemand wat op soek is na 'n rustige en gerieflike wegbreekplek. Dit is 'n perfekte basis om die Tuinroete te verken, en ons sien uit daarna om weer te kom kuier. Baie dankie, vir 'n onvergeetlike tyd by jou pragtige plek!

Reebok Rus se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Hettelien. Ons sien uit na julle volgende kuier!

Reebok Rus
Marie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Heerlike wegbreek naby aan die see met 'n plattelandse gevoel.

Dit was by verre een van die skoonste plekke waarin ek nog ooit gebly het! Die uitsig is pragtig en die gasvryheid was uitstekend. Ons het baie lekker gebly.

Elma K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma K

Mooi uitsig, en lekker rustig.

Lekker rustig, nie te ver van winkels as iets benodig. Veilig en alles is net reg om jou welkom te laat voel. Lekker gerus. Dankie julle is puik.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Michelle J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

What a memorable stay in a beautiful part of the country with an amazing host.

We booked at Reebok Rus as my son was playing a tennis tournament nearby. We arrived not knowing what to expect. What a beautiful part of the country! Reebok Rus has a stunning view of the mountains, and it's a short (but rather steep) walk to the sea. Reebok Rus exceeded our expectations! It is a home away from home. Even though it rained, there were board games we could use, a dartboard, a sheltered balcony, and all the comforts of home. There are so many small touches that made it so welcoming, even herbs from the garden. The host was also able to make recommendations of things to do in the area. The highlight of our stay was definitely the whale watching - something we will never forget.

Reebok Rus se terugvoer

Dear Michelle.
Thank you for the kind review. It was a pleasure to host you and your family! We hope to see you again soon for some vacation time! We enjoy the nest weather in the year during January to March.
Best Wishes.
Beryl and Willie van Rhyn.

Reebok Rus
Vanaf R1 250
R1 250 R833
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R833
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Noordsiglaan 55, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0caaa968cd02473a5c8e43841c2db082c4d24e1febac3520cdd380fb69e667cc2ae4155d73a02f1bd918e96f9eff27de6c67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R833 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 55 Noordsig Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.072696597287 22.161872229465
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang