Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reebok Rus

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Time for 2 @Reebok Rus
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Tyd vir 2 @Reebok Rus het artistieke dekor en unieke herwinde meubels soos die "branderplank buitestort" ideaal om af te spoel na 'n dag van baljaar op die strand. Die tweeslaapkamerwoonstel is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Alternatiewelik kan beide eenhede op die perseel tot 10 gaste akkommodeer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat oor die tuin uitkyk. Die leefarea het 2 enkelslaapbanke. Die badkamer is volledig toegerus met 'n bad en stort. Die oopplan-kombuis het 'n aparte yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, lugbraaier en kombuis-eiland-sitplek waar etes geniet kan word. Die eenheid is toegerus met vinnige, onbeperkte WiFi en volledige DStv. Nog 'n gunsteling onder gaste is die gesellige buitebraai- en vuurmaakarea, gevoer met 'n tapisserie van organiese kruie, vars groente, en geurige laventel en volledig toegerus met roosters en al die nodige bykomstighede. Eet buite onder die buitelugafdak, kompleet met 'n ruim tafel en sagte sitplek met knus kussings.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat dele van die verblyf met 'n klein aantal (14) trappe bereik word.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Klein troeteldiere is slegs welkom indien dit vooraf gereël word. Geen katte asb.
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste is welkom om op die balkon te rook.
Een krat hout en vuuraanstekers word voorsien. Ekstra vuurmaakhout kan by ontvangs gekoop word.
Gaste kan kano's en piekniekmandjies bespreek. 'n Piekniekmandjie kan vooraf teen 'n ekstra koste bestel word. Gaste moet die eienaar oor enige dieetvereistes of allergieë inlig.
Harde musiek en geraas word nie ná 22:00 toegelaat nie.
Hierdie eiendom is nie vir partytjies of funksies geskik nie, tensy vooraf gereël.
Daar is 'n kragopwekker en krag is by die tarief ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Mountain Bliss @Reebok Rus
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 233
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Mountain Bliss @Reebok Rus het artistieke dekor en unieke herwinde meubels soos die "branderplank buitestort" ideaal om af te spoel na 'n dag van baljaar op die strand. Die tweeslaapkamerwoonstel is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Alternatiewelik kan beide eenhede op die perseel tot 10 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n dek met uitsigte oor die berg en platteland. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, lugbraaier en koffiemasjien. Etes kan by die toonbank of by die groot etenstafel op die balkon geniet word. Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n balkon met 'n kaggel/braai en berg-uitsigte. Die woonstel het ook bordspeletjies, gratis WiFi, volledige DStv-pakket en 'n veerpyltjiebord. Daar is 'n buitebraai en vuurmaakarea. Eet buite onder die buitelugafdak, kompleet met 'n ruim tafel en sagte sitplek met knus kussings.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat dele van die verblyf met 'n klein aantal (14) trappe bereik word.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Klein troeteldiere is slegs welkom indien dit vooraf gereël word. Geen katte asb.
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste is welkom om op die balkon te rook.
Een krat hout en vuuraanstekers word voorsien. Ekstra vuurmaakhout kan by ontvangs gekoop word.
Gaste kan kano's en piekniekmandjies bespreek. 'n Piekniekmandjie kan vooraf teen 'n ekstra koste bestel word. Gaste moet die eienaar oor enige dieetvereistes of allergieë inlig.
Harde musiek en geraas word nie ná 22:00 toegelaat nie.
Hierdie eiendom is nie vir partytjies of funksies geskik nie, tensy vooraf gereël.
Daar is 'n kragopwekker en krag is by die tarief ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordsiglaan 55, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9123ce9681189f1b9f73f6fefd3f43594bbd426c5cde1197d40cff4b8b68492f3bd4d5302cee2f3cea0a9efe83cd13ee0b93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 55 Noordsig Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.072696597287 22.161872229465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang