Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Country House @ Ridge Road Estate

Di.
4de4Mrt
Wo.
5de5Mrt
Do.
6de6Mrt
Vr.
7de7Mrt
Sa.
8de8Mrt
So.
9de9Mrt
Mo.
10de10Mrt
Di.
11de11Mrt
Wo.
12de12Mrt
Country House
Slaapplek vir tot 12 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
R8 400
per eenh.
R8 400
per eenh.
R8 400
per eenh.
R8 400
per eenh.
R8 400
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Maksimum 3 troeteldiere is welkom teen ekstra koste en indien dit vooraf gereël is.
- Let asb. dat kinders onder 6 jaar weens die verskeie verdiepings en 'n oop swembad nie toegelaat word nie.
- Dele van die verblyf word met trappe bereik en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 8 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 8 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R711, Ridge Road Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwRUVvyxklVatoTkiOfTx9AaulohV2aILWEyxLPgciPm2nBPuO5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 400 per nag (plek vir 12) 33 5 1 5 Off the R711 Ridge Road Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.585563947224 28.401857631947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456