Riverview
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 28 Nov 2024. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af vir verblyf wat 12 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 29 Nov 2024.
Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid. Gaste mag op aangewese plekke rook. Indien die gaste in die eenheid rook, sal 'n boete van R1500 betaalbaar wees.
Daar woon 3 katte op die perseel, maar hulle kom nie by die gastekamer nie.
Geen partytjies en geraas op die perseel nie.
Gaste moet tussen 22:00 en 06:00 stilte handhaaf.
Die kamer is slegs geskik vir 2 gaste.
Aangesien dit selfsorg is, moet gaste hulle eie skottelgoed was. Seep en opwasgeriewe word voorsien.
Gaste moet asb. hulle eie vuurmaakhout en houtskool saambring.
Die eenheid is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baumeesterstraat 5, Fisherman's Village, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang