Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riviera Hotel & Chalets

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Hs B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Baie aangenaam met goeie personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine E
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Was uitstekend. Ek het heerlik gerus. Het dit nodig gehad. Sal graag wil gee om die verblyf te kan opgradeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trish M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellent - Will definitely be back. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Gasvrye, aangename, vriendelike plek! Ons het heerlik gebly en geëet in jul restaurant.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Waarde vir geld. Dit was baie lekker. Staff is vriendelik en baie behulpsaam. Waarde vir geld.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Die hotel bied jou die rivier en 'n mooi omgewing teen 'n bekostigbare prys. Dit is net 'n 1-ster-hotel dink ek - so 'n mens kan nie 'n 3- of 4-ster-ervaring verwag nie. Beddens was ok en skoon. Die stort en kaste met mat was nie die skoonste nie (moet met pantoffels loop). Stortdeur moes mens optel om toe te maak ens. Ontbyt was 'ok' vir die hotel. Soet brood wat hulle self bak - ons het nog nooit soet brood gehad nie! Hoekom nie suurdeeg nie of gewone government-brood nie sal al beter wees? Die hotel bied aan waarvoor jy betaal. Hulle kan baie verbeteringe aanbring, maar dit sal geld kos wat hulle sekerlik nie het nie en die prys opstoot!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Mrt 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Reinette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Was regtig baie lekker. Baie baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Tweeslaapkamer-selfsorgchalet langs Bergrivier met uitsig op water. Gerieflike tweeslaapkamer-selfsorgchalet met een badkamer en binnebraai. Ruim, netjies en skoon. Volle DStv beskikbaar. Uitsig op Bergrivier en vleiland. Parkering vir voertuig onder dak. Hotel met restaurant, kroeg, ontbyt baie naby indien benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Cindi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 175

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekker-weg 134, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0caaeb84b50c02796325e14167ff21dab272339d523de16154457af6342d4a5987c5f9f2431e3837e601efb4726c87fbd2c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 134 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.786858394298 18.169570878543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang