Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rolbos Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 15, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rolbos is in die hartjie van Calvinia geleë met 3 majestueuse bergreekse en skynbaar oneindige uitsigte. Dié gastehuis het 'n 3-ster-gradering as 'n B&B- en selfsorg-instansie vanaf die Toerisme-graderingsraad van Suid-Afrika (TGCSA). Rolbos Guest House bied ideale oornagverblyf en uitstekende gasvryheid en vriendelike, persoonlike diens.

Gaste kan kies tussen aparte selfsorg-eenhede of aparte gastekamers wat almal privaat ingange het. Elke kamer en eenheid beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond en lugversorging. Elke kamer het ook 'n TV met DStv-kanale. Linne en handdoeke word voorsien. Die beddens beskik oor donsveer-duvets. Die kamers word elke dag skoongemaak. WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir al ons gaste. Ontbyt word in die eetkamer in die hoofhuis bedien. Ander maaltye is beskikbaar, maar moet vooraf gereël word. Rolbos bied ook konferensiegeriewe vir 20 afgevaardigdes met 'n witbord en/of data-projektor. Verversings en spyseniering op versoek.

Rolbos is 'n rookvrye omgewing. Rook is verbode in ons fasiliteite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ian D
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie en vriendelike mense. Baie lekker, dankie. Vriendelik.
Sep 2024
Liz M
5.0
Joey went out of her way to accommodate our meal needs. Comfortable accommodation. Exceptional host. Good location for overnight stop.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Johan P
5.0
Die blyplek was netjies en skoon. Geriewe was in goeie toestand. Die verblyf daar was baie gemaklik.
Mrt 2024
Alma M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjies. Ons gasvrou was nie daar nie, maar ons is telefonies bygestaan. Net 1 aand oorgeslaap, alles perfek.
Jan 2024
David S
Saam met vriende
5.0
Well-equipped homely vibe. The Rolbos guest house has a wonderful homely vibe and is well-equipped. The owner is very friendly and atte...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Paul Kruger-straat 15, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rolbos Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 15, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1MzE1Yjg4LTUyMTYtNDJjYi05YmEwLTAwMjk4MTZmODAxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 15 Paul Kruger Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.465936 19.779892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang