Rolbos Guest House
Beskrywing
Elke dubbelkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre tee en koffie met aankoms. Elke kamer het ook 'n mikrogolfoond, yskassie en lugversorging. Elke kamer het ook 'n TV met DStv-kanale. Linne en handdoeke word voorsien. Die beddens beskik oor donsveer-duvets. Een van dié eenhede het 'n toegeruste kombuisie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt beskikbaar as opsionele ekstra. Kamerdiens is beskikbaar.
Huisreëls
Jammer, geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Ontbyt is 'n opsionele ekstra. Koffie, tee, suiker en melk word egter in al die kamers met aankoms voorsien.
'n Kamerdiens is op versoek beskikbaar.
Ontbyt- en middagete-pakkies kan op versoek voorsien word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, yskassie en lugversorging. Elke kamer het ook 'n TV met DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt beskikbaar as opsionele ekstra. Komplimentêre tee en koffie met aankoms. Kamerdiens is beskikbaar.
Huisreëls
Jammer, geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Ontbyt is 'n opsionele ekstra. Koffie, tee, suiker en melk word egter in al die kamers met aankoms voorsien.
'n Kamerdiens is op versoek beskikbaar.
Ontbyt- en middagete-pakkies kan op versoek voorsien word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en elke kamer het 'n dubbel- en enkelbed. Dit is 'n uitstekende keuse vir '[n gesin. Daar is 'n volledige badkamer wat gedeel word, 'n kombuis en ruim leefarea. Linne en handdoeke word voorsien. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Hierdie eenheid het 'n TV met DStv-kanale en lugversorging. Die beddens beskik oor donsveer-duvets.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt beskikbaar as opsionele ekstra. Komplimentêre tee en koffie met aankoms.
Huisreëls
Jammer, geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Ontbyt is 'n opsionele ekstra. Koffie, tee, suiker en melk word egter in al die kamers met aankoms voorsien.
'n Kamerdiens is op versoek beskikbaar.
Ontbyt- en middagete-pakkies kan op versoek voorsien word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 3 slaapkamers, twee met dubbelbeddens en een met 'n enkelbed. Daar is 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en ruim leefarea. Linne en handdoeke word voorsien. Hierdie eenheid het binne- en buitebraaigeriewe. Hierdie eenheid het 'n TV met DStv-kanale en lugversorging. Die beddens beskik oor donsveer-duvets.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt beskikbaar as opsionele ekstra. Komplimentêre tee en koffie met aankoms.
Huisreëls
Jammer, geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Ontbyt is 'n opsionele ekstra. Koffie, tee, suiker en melk word egter in al die kamers met aankoms voorsien.
'n Kamerdiens is op versoek beskikbaar.
Ontbyt- en middagete-pakkies kan op versoek voorsien word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Kruger-straat 15, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang