2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Senior Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rolbos in die Karoo is 'n kamer met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Beaufort-Wes geleë is. Hierdie selfsorgeenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustige oornagverblyf.
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n waaier en 'n verwarmer. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Verder het die eenheid 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, enkelplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marguerite Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 14 Senior Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Rolbos in die Karoo het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Senior Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang