Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Rooibank

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Simone S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Sal dit definitief weer doen. Baie lekker. Skoon. Ruim. Alles wat jy soek. Huis weg van jou huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ideaal vir families met bejaardes. Ons sal definitief weer terugkom. Die Bosveld Huis is heerlik - groot stoep, groot sitkamer en aircons in 3 van die slaapkamers. Daar is verlengkoorde, multiplugs, 2 braaiers, 'n ruim kombuis en selfs 'n skottelgoedwasser! Praktiese badkamers geskik vir ons bejaarde ouers (met 'n opslaan sitplek in een stort, bv.). Ons kinders het die privaat swembad (nie ingebou nie) verskriklik geniet. Ons bejaarde ouers het gereeld in die tuin by die piekniektafel onder die koeltebome gaan sit en luister na die voëls. Goeie paaie, maklik om te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wian D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ruim skoon boshuis. Vrede op aarde! Skoon, ruim boshuis met al die geriewe. Baie rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Skoon baie netjies en baie goeie waarde. Akkommodasie basies maar gerieflik. Binne in reservaat maar 'n plaas wat omhein is met neute en vrugteboerdery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Mooi, rustige plaas atmosfeer. Dit is netjies, rustig en alles wat nodig is. Dit is 'n plaas waar gewerk word, maar geen stoornis nie. Vriendelik ontvang en baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter Y
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlike verblyf. Heerlike wegbreek met kinders en honde gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Lovely place. Very quiet environment so you will surely get a relaxing experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katherine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Five star accommodation at affordable prices. We had a lovely stay at Rooibank. The chalet was very clean and had everything we would need. The bed was comfortable. We took our dog with us and she had a lot of fun with the two cute farm dogs. We went for plenty of walks around the farm. Everything is so well maintained and we felt really relaxed. The farm manager was always available for help. We would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

We really enjoyed our stay at Rooibank. We will definitely be back. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda-marie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ons het heerlik gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 13 & 16 Rooibankplaas, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ee8791aa5974d1d6816ce7942c79555a7404d74790210e1262bda8e8fc80d628aeecf69a947ef7393f9813569c3342ee963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 Portion 13 & 16, Rooibank Farm Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.366723896878 28.367937701477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011