Rusticana Guest House
- Kapasiteit: 68 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Moodiestraat 4, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rusticana Guest House lê aan die voet van die Slapende Skoonheid-berg in Riversdal, tussen Swellendam en Mosselbaai.
Dié gastehuis het 3 kamersoorte en elke keurige kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed en/of 'n stapelbeddens. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Alle kamers het privaat ingange.
'n Smullekker ontbyt kan elke oggend geniet word. Kom ontspan langs die swembad in die somer of kuier knus in die gastehuis in die winter. Gaste kan gerus die dorp en die nabygeleë besienswaardighede gaan verken.
Rusticana Guest House is sowat 500 m vanaf die middedorp waar gaste winkels kan besoek of net die dorpie se unieke kultuur kan beleef.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Korentepoortdam, nabygeleë strande soos Stilbaai en Witsand, die Garden Route Game Lodge en die Julius Gordon Africana Centre in. Daar is ook tientalle stap- en bergfietsroetes in Riversdal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Fanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Moodiestraat 4, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Rusticana Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 68 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Moodiestraat 4, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang