Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 5909

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R550 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Alle besprekings is onderhewig aan die besprekingsbepalings en -voorwaardes van San Lameer Rentals.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke, vadoeke en skottelgoedwastablette saambring as hulle villa 'n skottelgoedwasser het.
'n Aanvangseep en 'n rol toiletpapier word met aankoms voorsien, maar gaste moet asb. hul eie saambring.
Uitstaande balansbetalings is 7 dae voor aankoms betaalbaar. Versuim om die bedrag te betaal, sal daartoe lei dat hierdie voorlopige bespreking gekanselleer word.
E-pos asb. bewys van betaling so spoedig moontlik, met vermelding van gaste se van en besprekingsnommer as verwysing.
'n Laat-vertrekfooi van R400 sal van jou breekskadedeposito gehef word.

Let dat die volgende heffings van toepassing is:

R20 per dag per voertuig vir die eerste 3 dae,
R70 per voertuig vir 4 opeenvolgende dae,
R80 per voertuig vir 5 opeenvolgende dae,
R90 per voertuig vir 6 opeenvolgende dae,
R100 per voertuig vir 7 opeenvolgende dae, of
R200.00 per voertuig vir 8 of meer opeenvolgende dae

Motorfietse en gemotoriseerde bote word nie op die landgoed toegelaat nie.
Let asb. dat daar geen gemagtigde gebruik van enige gemotoriseerde bromponies op die landgoed is nie.
Die breekskadedeposito word binne 30 dae na vertrek terugbetaal, minus breekskade en toegangsfooie. Maak seker dat jy jou rekeningbesonderhede verskaf. Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal verbeur word indien die bestuur nie die bankbesonderhede binne 3 maande na vertrek ontvang nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is by die tarief ingesluit, en sal tussen 08:00 en 14:00 plaasvind. Die skoonmaakpersoneel het hul eie stel sleutels.
Let abs. dat dele van die villa via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 9 844
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 9 844
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9291e2306f44e219ac3026750cf013de209057d7261c9f28ded6007b63806692df884931b4a112cc929b4a7e9e831bb3cdb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 844 per nag (plek vir 8) Main Road San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.946882055349 30.291238067682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang