Sanjika Escapes Beach House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gleniqua-rylaan 11, Glentana, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sanjika Escapes Beach House is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis langs Glentanastrand in George. Glentanastrans word via 'n privaat loopvlak en stel trappe bereik, en dit is die ideale plek vir skemerkelkies. Glentanastrand is 'n Blouvlagstrand en gaste kan vir ure langs hierdie pragtige strand stap, die rotspoele verken of in die see afkoel.
Die boonste gedeelte van die huis, Beach House 11A, is geskik vir tot 6 gaste en het 3 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.
Die onderste gedeelte van die huis, Beach House 11B, is geskik vir tot 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.
Beide 11A en 11B het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die 2 eenhede kan apart of saam bespreek word vir 'n groep van tot 10 gaste.
Die manjifieke Glentanastrand is myle land en daar is 'n lieflike roete strandlangs tot by 'n ou skeepswrak aan die linkerkant, maar dit is slegs tydens laagwater bereikbaar. Die gashere sa; gaste hiermee help en raad verleen vir wanneer gaste wil gaan stap.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Gleniqua-rylaan 11, Glentana, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gleniqua-rylaan 11, Glentana, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang