Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Addo Matyholweni Rest Camp

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo-olifant Nasionale Park, 3 km vanaf Colchester, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 010 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParke Addo Matyholweni Rest Camp is naby die kusdorpie Colchester by die Sondagsriviermond geleë. Matyholweni beteken "in die bos" in Xhosa, en net 3 km van die N2-hoofweg af, is Matyholweni maklik bereikbaar en bied 'n tweede poort na die Addo Olifant Nasionale Park.

Verblyf word gebied in grasdak-oopplan-selfsorgkothuise, elk met hul eie toegeruste kombuis, privaat badkamer en 'n TV met beperkte DStv-kanale.

Die Matyholweni-area van die Park is die tuiste van wild soos koedoes, bosbokke, rooikatte, bosvarke en vlakvarke sowel as kleiner soogdierspesies en voëls. Gedurende 2009 het die bekendstelling van groter wildspesies soos Burchell se sebra, rooihartbeeste en buffels begin. Olifant, leeu en volstruis sal in die toekoms bekend gestel word en uiteindelik sal die area met die hoofwildgebied verbind word om natuurlike beweging van wild moontlik te maak.

Besoekers het toegang tot die hoof wildbesigtigingsarea van die Park via die suidelike toegangspad wat na Addo Hoofkamp verbind. Die afstand vanaf Kamp Matyholweni na Addo Hoofkamp deur die Park is 39 km, maar hierdie roete is nie toeganklik vir busse of karavane nie.

Geriewe soos winkels, restaurante, OTM'e en 'n brandstofstasie is beskikbaar in die nabygeleë dorpie Colchester of Cannonville, ongeveer 3 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1388

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Addo-olifant Nasionale Park, 3 km vanaf Colchester, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink SANParks Addo Matyholweni Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 010
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo-olifant Nasionale Park, 3 km vanaf Colchester, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhOTRiZDlkLWNjNzUtNDVmZi1iMmUxLTExYTc3NWY4MmUzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 010 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Addo Elephant National Park 3 km from Colchester 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.672940374759 25.80302064418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang