Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Addo Spekboom Tented Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo Elephant Nasionale Park, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 247 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

By SANParks Addo Spekboom Tented Camp kan gaste die nag deurbring in die middel van die bosveld terwyl hulle na die geluide van wild rondom luister.

Dié selfsorg-kamp het 5 tente, elk met 2 enkelbeddens met matrasse, sonkragligte en 'n klein patio met 2 kampstoele en 'n tafel. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Elke tent het ook 'n boks met 'n kookstel van 2 potte en 1 pan, 'n ketel om op die vuur te gebruik, braaitange, botteloopmaker, 2 metaalwynglase, 2 metaalglase, 2 borde, 2 bakkies, 2 vurke, 2 skerp messe, skottelgoedwasseep en 'n afdroogdoek.

Die tente deel die gebruik van 2 gemeenskaplike warmwaterstort, 2 toilette en 'n opwasbak is stapafstand vanaf die tente.

Die Spekboom Tente is in 'n omheinde area geleë van Spekboom Hide in die park se hoofwildarea. Gaste kan die nagdiere gewaar water suip by die watergat, of net rustig wees en sterrekyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies


Netheid
3.1
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.1
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1391

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Addo Elephant Nasionale Park, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink SANParks Addo Spekboom Tented Camp het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Addo-olifantpark Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 247
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 247
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo Elephant Nasionale Park, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZjA3ZDI4LWY0YjktNDZkNS1hMDBiLWE4NmIzZmNmODg3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 247 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 Addo Elephant National Park Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.512476 25.753333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang