Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Leokwe Rest Camp

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Margit Luise K
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Just perfect. It was a quiet, wonderful place. We saw many animals. The lodge was perfect, clean and fully equipped. Thank you very much, we will come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcy M
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2021

It was lovely! We absolutely love the pool and we wouldn't mind visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Reuben E
Kort verblyf
3.4
Okt 2020

Omgewing ongelooflik, behuising lekker en goed geleê, maar orals tekens van swak instandhouding. Die museum en die restaurant kan hulle maar sluit met huidige aanbieding. Wat ek nie verstaan nie is die gebrek aan instandhouding, maar die duurste voertuie, almal Toyota "Cruisers". Paaie in alle rigtings werklik in 'n swak toestand, en om deur Messina te ry was 'n skok.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Manie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Van die mooiste natuur. Kamp is omring met van die mooiste rotsformasies en die woon-eenhede is van hoë gehalte met sy ruim vertrekke. Die drinkplek met die teenwoordigheid van die olifante in die kamp was 'n belewenis. Mapungubwe, met veral Leokwe Rest Camp, is een van die beste SANParke wat ons nog besoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Our visit to Leokwe Rest Camp was fantastic, located in one of the most stunning nature destinations in the Limpopo Valley. Our Visit to Leokwe Rest Camp was fantastic, located in one of the most stunning nature destinations in the Limpopo Valley. Staying in one of the cottages had the most beautiful view overlooking a waterhole with lots of animals day and night. Our stay was pleasant, cottage was clean and daily refreshed. We had a wonderful time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoine H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2019

Beautiful, authentic and calm scenery. This is a lovely park. You're free to roam around at your ease without encountering the two legged tourist type. A pity there are a lot of bridges that have been washed away and not rebuilt. Cottages have slightly been renovated. This is paradise on earth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2019

Historiese wegbreek. Wow! Wat 'n pragtige kamp-Leokwe. Vanaf inboek was personeel vriendelik en behulpsaam. Pragtige-koel museum. Lekker wegneemetes. Parkarea word deur droogte en te veel olifante verniel. Toer na Mapungubwe was beslis 'n hoogtepunt. Johannes, ons gids, was op en top met al sy inligting. Vir seker 'n plek wat die moeite werd is om te besoek. Leokwe kamp is pragtig, ruim chalets, pragtig uiteengesit. Besoek verkieslik in wintermaande, ondraaglik warm in somer, was elke dag 40 grade.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre D
1 nag
4.4
Aug 2019

'n Baie interessante plek met unieke rotsformasies en oulike hutte. SANParke het 'n besonderse ontwikkeling gedoen, maar ons kon ongelukkig net een nag oorbly. Wat my wel teleurgestel het is dat die begeleide toer teen Mapungubwe-heuwel om 07:00, hoewel op die ontvangsbord aangetoon, nie plaasgevind het nie. Oor naweke behoort die behoeftes van gaste veral aandag te kry en sulke kansellasies moet nie gebeur nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1383

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 762
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 762
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R572, Mapungubwe Nasionale Park, Musina, 0900, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVUNDfpmEpRUtUBbeQxoHEUPvH6dAfIyScfYQXjyia9iJTh6hCc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 762 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Off the R572 Mapungubwe National Park 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.217415 29.363936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang