Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sapphire At 54 Self Catering

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Suretha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fran is die perfekte gasvrou met haar persoonlike verwelkomings! Heerlike koel, pynlik netjiese verblyf met alles vir selfsorg tot jou beskikking en Fran se heerlike bederfkas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fran
Sapphire At 54 Self Catering
Dit is altyd 'n plesier om jou en Hennie by ons te hê. Jy is altyd welkom om by ons te bly wanneer jy Windhoek besoek.

Carl L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vantasties! Beslis, alles was netjies, skoon, stil area, vriendelike gasheer, naby alles en net alles lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fran
Sapphire At 54 Self Catering
Dit was ons plesier om jou en Ria te huisves. Jy is altyd welkom om terug te kom wanneer jy Windhoek besoek.

Patrick J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing amazing and amazing luxury. A big thank you to our hosts. Wonderful hosts. They went the extra mile for us. Slept peacefully knowing that we were taken care of. Had an amazing sunset scene on the balcony. Mall within walking distance helped as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustige omgewing met uitsonderlike uitsig oor Windhoek! Skoon, netjies en modern. Die perfekte gasvrou wat vroegtydig kennis maak en mens persoonlik ontvang. Die en suite verblyf is splinternuut en modern met alles wat mens moontlik kan nodig kry vir selfsorg. Heerlike bed en tjoepstil omgewing vir 'n wonderlike nagrus na ver ry. Soggens word jy genooi om die pragtige uitsig te geniet vanaf hul balkon met 'n heerlike koppie koffie/tee uit Fran se bederfkas! Dankie vir 'n heerlike oorslaap verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fran
Sapphire At 54 Self Catering
Dankie Suretha vir sulke bemoedigende woorde. Jy was 'n wonderlike gas, jy het ons plek in 'n goeie toestand verlaat. Jy is welkom om terug te kom wanneer jy ook al in Windhoek is.

Edward R
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Rustige nag gehad na 'n lang reis. Baie lekker en rustig, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fran Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burg-straat, Klein Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30d3db4d0a00cde9ab94dc7e7cd559f6d1c4744d8886d4288c97d344c965d2f26610999ce565423f886b24623848d6182340?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Burg Street Klein Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.579091 17.093418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang