Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sapphire At 54 Self Catering

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sapphire B
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n induksie-stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Hierdie eenheid het 'n draagbare lugversorger en 'n TV met Netflix. Daar is ook gratis WiFi en 'n lessenaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sapphire A
Vanaf
Vanaf R 1 375
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met Netflix. Daar is ook gratis WiFi en 'n lessenaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burg-straat, Klein Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30d3db4d0a00cde9ab94dc7e7cd559f6d1c4744d8886d4288c97d344c965d2f26610999ce565423f886b24623848d6182340?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Burg Street Klein Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.579091 17.093418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang