Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Schanskraal B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schanskraal, Glen, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Schanskraal B&B bied gerieflike verblyf in 'n ruim eenheid op die plaas Schanskraal 40 km noord van Bloemfontein naby die N1.

'n Egte plaasontbyt en -aandete is ingesluit.

Dié gaste-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en gratis WiFi.

Die privaat binnehof beskik oor ‘n ingeboude braaiplek. Daar is ‘n onderdakparkering reg langs die ingang.

Daar is stap- en bergfietsroetes op die plaas en ‘n visvang-piekniekarea langs die spruit.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rene S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier, geëet en geslaap. Dankie vir die heerlike etes en die wonderlike gasvryheid waarmee ons ontvang is. Ons het te lekker gekuier! Baie mo...
Sien meer
Mei 2025
Susan H
Saam met vriende
5.0
Goed toegeruste eenheid. Gasvryheid en heerlike kos! Ideale oornagplekkie en gasvryheid maak dit selfs beter! Wens sommer om langer te kan bly.
Mei 2025
Rosa V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike wegbreek vanuit Harwar. Gasvryheid uit die hart uit. Ons verblyf by Schanskraal was 'n heerlike wegbreek in die rustige plaasomgewing. Ons ...
Sien meer
Apr 2025
Susan H
Saam met vriende
5.0
Beste verblyf. Lekkerste kos. Vriendelikste gasvrou. Niks te veel gevra. Baie lekker gebly. Heerlik geëet. Tuis gevoel in veilige omgewing. Gasvrou ak...
Sien meer
Apr 2025
Tommy L
Saam met lewensmaat
5.0
Clean and safe with delicious catering and very friendly hosts. Absolutely fantastic service from the owners and so friendly. No matter...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Schanskraal, Glen, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Gaste dink Schanskraal B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schanskraal, Glen, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe29f19d7813d7d6546f3af8a94fdb115f65d2e0d8ce0dda26ccc2f9fd66c16d15a1adb7bf2c04ecb01e9cae97193d9729054?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Schanskraal Glen 9321 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.938184988581 26.506542550913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456