Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoone Oordt Country House

 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
Luukse Kamer
Vanaf
Vanaf R 4 595
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamers is in 'n ontwerpersroostuin met fonteine en struikgewasse. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en is met katoenperkallinne en gansveer-duvets opgemaak. Die en suite-badkamer het 'n groot stort, 'n Victoriaanse bad, dubbelwasbak, verhitte handdoekrelings, ondervloerverhitting, 'n haardroër en luukse bad- en lyfprodukte, asook borduurde handdoek-japonne en pantoffels. Die kamers het lugversorging en het elkeen 'n kaggel, yskassie met vars melk, komplimentêre water en 'n versameling plaaslike wyn, bier en tee- en koffiemaakgeriewe, asook beskuit of koekies en satelliet-TV. Daar is 'n enkelslaapbank wat ideaal is vir 'n kind van tot 10 jaar oud of 'n kot in elke kamer. Twee van die kamers skakel aan mekaar deur middel van 'n balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

-Rook is verbode in die kamers en die meenthuis, maar asbakke word op die stoepe en balkon voorsien.
-Aandete is beskikbaar teen ekstra koste. Onthou asb. om aandete te bespreek en laat die gastehuis van enige dieetvoorkeure, allergieë en spesiale versoeke weet.
- Daar is 'n enkelslaapbank wat ideaal is vir kinders tot 10 jaar oud, asook plek vir 'n kot in elk Luukse Kamer.
- Vir kinders ouer as 10 stel die eiendom voor gaste bespreek die gesinskothuis, gesinsuite of die skakelkamers.
- Daar is plek vir 'n kot in die Wittebroodsuite, maar nie 'n slaapbank nie.
- Let asb. dat die instansie 1 antieke houtkot en 'n moderne kampeerkot het. Maar asb. seker dat jy hierdie bedjies bespreek indien jy hulle gaan nodig kry.
- Kinders moet te alle tye onder die toesig van 'n volwassene wees as hulle by die swembad is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R 6 325
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is versteek op die rant van 'n klein, lowerryke, skaduryke woud met die Koornlandsrivier wat verby kabbel. Die suite is romanties versier en het 'n koninggrootte-hemelbed met katoenperkallinne en 'n gansveerduvet. Die en suite-badkamer het 'n groot stort, 'n Victoriaanse bad, dubbelwasbakke, verhitte handdoekrelings, ondervloerverhitting, 'n haardroër en luukse bad- en lyfprodukte, asook borduurde handdoek-japonne en pantoffels. Die suite het lugversorging, 'n kaggel, 'n yskassie met vars melk, komplimentêre water en 'n versameling plaaslike wyn en bier, asook tee- en koffiemaakgeriewe, beskuit of koekies en satelliet-TV. Daar is ook 'n privaat stoep en ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

-Rook is verbode in die kamers en die meenthuis, maar asbakke word op die stoepe en balkon voorsien.
-Aandete is beskikbaar teen ekstra koste. Onthou asb. om aandete te bespreek en laat die gastehuis van enige dieetvoorkeure, allergieë en spesiale versoeke weet.
- Daar is 'n enkelslaapbank wat ideaal is vir kinders tot 10 jaar oud, asook plek vir 'n kot in elk Luukse Kamer.
- Vir kinders ouer as 10 stel die eiendom voor gaste bespreek die gesinskothuis, gesinsuite of die skakelkamers.
- Daar is plek vir 'n kot in die Wittebroodsuite, maar nie 'n slaapbank nie.
- Let asb. dat die instansie 1 antieke houtkot en 'n moderne kampeerkot het. Maar asb. seker dat jy hierdie bedjies bespreek indien jy hulle gaan nodig kry.
- Kinders moet te alle tye onder die toesig van 'n volwassene wees as hulle by die swembad is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinsuite
Vanaf
Vanaf R 6 325
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 2 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim, lugtige suite is sonnig en is ideaal vir 2 volwassenes en 4 kinders. Daar is 'n ruim oopplan-slaaparea en -sitarea vir ouers wat 'n ekstra lang koninggrootte-bed het, asook 'n aparte slaapkamer met 2 stapelbeddens. Al die beddens het katoenperkallinne en gasveer-duvets. Die en suite-badkamer het 'n aparte bad en stort, dubbelwasbakke, verhitte handdoekrelings, ondervloerverhitting, 'n haardroër en luukse bad- en lyfprodukte, asook borduurde handdoek-japonne en pantoffels. Die suite het lugversorging, 'n yskassie met vars melk, komplimentêre water en 'n versameling plaaslike wyn en bier, asook tee- en koffiemaakgeriewe, beskuit of koekies en satelliet-TV. Daar is 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en die swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

-Rook is verbode in die kamers en die meenthuis, maar asbakke word op die stoepe en balkon voorsien.
-Aandete is beskikbaar teen ekstra koste. Onthou asb. om aandete te bespreek en laat die gastehuis van enige dieetvoorkeure, allergieë en spesiale versoeke weet.
- Daar is 'n enkelslaapbank wat ideaal is vir kinders tot 10 jaar oud, asook plek vir 'n kot in elk Luukse Kamer.
- Vir kinders ouer as 10 stel die eiendom voor gaste bespreek die gesinskothuis, gesinsuite of die skakelkamers.
- Daar is plek vir 'n kot in die Wittebroodsuite, maar nie 'n slaapbank nie.
- Let asb. dat die instansie 1 antieke houtkot en 'n moderne kampeerkot het. Maar asb. seker dat jy hierdie bedjies bespreek indien jy hulle gaan nodig kry.
- Kinders moet te alle tye onder die toesig van 'n volwassene wees as hulle by die swembad is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinkothuis
Vanaf
Vanaf R 6 325
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is die opgeknapte koetshuis aan die bopunt van die eiendom en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en daar is 2 ekstra lang enkelbeddens vir kinders tussen 3 en 12 jaar in die solderarea. Klein kinders kan hierdie trappe uitdagend vind en tieners verkies gewoonlik meer privaatheid. Al die beddens het katoenperkallinne en gansveer-duvets. Die en suite-badkamer het 'n aparte bad en stort, verhitte handdoekrelings, ondervloerverhitting, 'n haardroër en luukse bad- en lyfprodukte, asook borduurde handdoek-japonne en pantoffels. Die kothuis het lugversorging en 'n yskassie met vars melk, komplimentêre water en 'n versameling plaaslike wyn en bier en daar is satelliet-TV. Die kombuisie het 'n mikrogolf, broodrooster en ketel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

-Rook is verbode in die kamers en die meenthuis, maar asbakke word op die stoepe en balkon voorsien.
-Aandete is beskikbaar teen ekstra koste. Onthou asb. om aandete te bespreek en laat die gastehuis van enige dieetvoorkeure, allergieë en spesiale versoeke weet.
- Daar is 'n enkelslaapbank wat ideaal is vir kinders tot 10 jaar oud, asook plek vir 'n kot in elk Luukse Kamer.
- Vir kinders ouer as 10 stel die eiendom voor gaste bespreek die gesinskothuis, gesinsuite of die skakelkamers.
- Daar is plek vir 'n kot in die Wittebroodsuite, maar nie 'n slaapbank nie.
- Let asb. dat die instansie 1 antieke houtkot en 'n moderne kampeerkot het. Maar asb. seker dat jy hierdie bedjies bespreek indien jy hulle gaan nodig kry.
- Kinders moet te alle tye onder die toesig van 'n volwassene wees as hulle by die swembad is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 595
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swellengrebelstraat 1, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf11c14de695ed8a72c2e1b98a5aa65cc9d822883e8c905497075a8c5eeaf652aaef83c0e23537c8089c533ec5299359f8c55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 595 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 1 Swellengrebel Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.01618655036 20.449741552247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang