Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Scottiesview

Mo.
31ste31Mrt
Di.
1ste1Apr
Wo.
2de2Apr
Do.
3de3Apr
Vr.
4de4Apr
Sa.
5de5Apr
So.
6de6Apr
Mo.
7de7Apr
Di.
8de8Apr
Scottiesview
Slaapplek vir tot 5 mense
VOL
R1 200
per eenh.
R1 200
per eenh.
R1 200
per eenh.
R1 200
per eenh.
R1 200
per eenh.
R1 200
per eenh.
R1 200
per eenh.
R1 200
per eenh.
R1 200
per eenh.
R1 200
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Skoonmaakdiens kan vooraf gereël word teen 'n ekstra koste vir tydens jou verblyf. Hierdie diens sluit nie skoonmaak en stryk van wasgoed in nie. Die koste van hierdie diens kan direk aan die eienaar betaal word met aankoms.

Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Handdoeke wat voorsien word, is slegs vir gebruik in die woonstel.

Skoon linne en skoon handdoeke word elke 5 dae voorsien vir lang verblyf.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie - veral geen luidsprekers nie.

Geen partytjies word in die woonstel toegelaat nie.

Geen slaap op banke word toegelaat nie.

Ekstra mense sal ekstra per persoon betaal.

Geen rook in die woonstel nie - slegs op die balkon en onder by die braai-area word toegelaat.

Die kinders mag slegs die swembad onder die ouers se toesig gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Raymond-laan 17, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb389340203441fe529644a4a43a56ef3f507e659524c767ee6597c7734a39ebe27d404d8702aa21fab31c1a5d8435904fe23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 16 5 1 5 Raymond Avenue 17 Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.3032738 30.742662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011