Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea and Lakes Self-catering Unit

Self Catering

Meet your host

Take a look at the host’s track record.

4.3/5

Johan Verified

Properties 1

Reviews 10

On LekkeSlaap 3 years

Review Summary

4.3 out of 5from 10 reviews for Sea and Lakes Self-catering Unit
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
4.0/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.3/5
Susan L - Apr 2024
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan L
With partner

Dit is 'n baie gerieflike plekkie en die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het baie lekker gebly.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

It is a very comfortable place and the host is very friendly and helpful.

We had a very nice stay.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Sea and Lakes Self-catering Unit 's response

Weereens wonderlike gaste wat ons kon geniet het en ons bly is dat hulle dit nie net hier geniet het nie, maar ook ons nabygeleë buurdorpe. Sal hulle graag met ope arms weer wil ontvang en dankie dat julle hier kom bly het.

Sea and Lakes Self-catering Unit
Chanel M - Mar 2023
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanel M
With partner

Baie rustige atmosfeer met vriendelike eienaars.

Die eienaars is 'n wonderlike paartjie wat lekker gesels en vertel van local besienswaardighede, maar hulle respekteer ook jou as kuiergaste (sal geselsie aanknoop as jy buite sit en saam gesels, sal nie oorlas maak nie). Was die lekkerste ruskans wat ons in lang tyd gehad het, kon nie vir beter vra nie! Die uitsigte van alle kante was ook besonders, plekkie regtig lekker geleë en sal beslis weer daar bly!

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very peaceful atmosphere with friendly owners.

The owners are a wonderful couple who enjoy chatting and telling about local attractions, but they also respect you as visiting guests (will strike up a conversation if you sit outside and chat together, will not be a nuisance). Was the best break we've had in a long time, couldn't ask for better! The views from all sides were also exceptional, the place is really nicely located and will definitely stay there again!

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Sea and Lakes Self-catering Unit 's response

Dit was nou so lekker en aangenaam om julle hier te hê.
Ek geniet dit altyd as ek sommer net met my gaste kan gesels en te sien hul geniet dit.
Dankie vir die lekker beskuit en strawberries.
Wanneer jul weer kom sal dit amazing wees om te hoor dat daar nou drie is.

Sea and Lakes Self-catering Unit
Matthew B - Nov 2023
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matthew B
With partner

Relaxing and peaceful.

See stars.

Sea and Lakes Self-catering Unit 's response

Dit was goed om jou hier te hê. Net jammer dat jy so besig was en ons nie meer lekker kon gesels. Ons is bly dat jy dit hier geniet het, en hoop jy sal eendag met jou gesin hier kom bly, net vir vakansie. Groete, Johan & Johlean

Sea and Lakes Self-catering Unit
Christine V - Jan 2024
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Christine V
With partner

Baie gemaklike oorslaapplek.

Ons het lekker gebly, baie dankie.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very comfortable place to sleep.

We had a great stay, thank you very much.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Sea and Lakes Self-catering Unit 's response

Dit is altyd baie aangenaam om sulke vriendelike gaste soos julle te kon verwelkom by ons selfsorg eenheid. Ons is bly dat jul dit hier geniet het en sal jul graag weer wil verwelkom in die toekoms. Voorspoedige jaar vir jul vorentoe. Vriendelike groete, Johan en Johlean.

Sea and Lakes Self-catering Unit
Fred G - Jun 2024
Overall rating
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Fred G
With partner

Rustig.

'n Toaster in die eenheid sou lekker gewees het. Veilige parkeerplek sou goed gewees het.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Restful.

A toaster in the unit would have been nice. Safe parking would have been good.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Sea and Lakes Self-catering Unit 's response

Dankie vir jou terugvoer. Ek wil graag my kant gee om enige misverstande op te klaar. Ons is trots op ons baie goeie, bekostigbare verblyf wat ons aanbied, waarmee ons baie positiewe terugvoer van die meeste gaste ontvang. Daarom is dit moeilik om te verstaan dat jy nie dieselfde ervaring gehad het nie, wat jammer is.

Ons diens is altyd baie vriendelik en behulpsaam, wat vir my baie belangrik is. Ek het baie duidelik u aangemoedig om enige probleme aan te meld, sodat ons dit dadelik kan aanspreek. Om een of ander rede het u dit nie gedoen nie. Ons bly heeldag by die huis (soos genoem a.g.v. my vrou se gesondheid) en ons het 'n baie veilige omgewing. Nasewe jaar het ons nog nooit enige veiligheidsprobleme gehad nie.

U het wel 'n huurmotor gehad en u is die eerste gas wat kommer oor veiligheid daaromtrent gehad het. Ek wil graag daarop wys dat ons altyd hier is om te help (soos aangebied) en seker te maak dat jou ervaring so aangenaam as moontlik is, wat baie belangrik vir ons is.

Ons waardeer jou terugvoer en sal dit gebruik om ons diens verder moontlik te verbeter.

Vriendelike groete,
Johan

Sea and Lakes Self-catering Unit
Beyers L - Nov 2023
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Beyers L
Individual traveller

As jy die plek wil boek om te gebruik as jou oornag om die area te verken, perfek.

Dit is lekker naby die see. Ek was maar min daar, maar dit het alles wat jy nodig het.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

If you want to book the place to use as your overnight stop to explore the area, perfect.

It is nice near the sea. I've only been there a short time, but it has everything you need.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Sea and Lakes Self-catering Unit 's response

Hallo Beyers, skoon vergeet om baie dankie te sê dat jy hier by ons was. Hoop dit gaan nog goed met jou en hoop werklik om jou weer te sien met die sport byeenkomste hier die jaar. Beste vir die Nuwe Jaar. Groete van Johlean.

Sea and Lakes Self-catering Unit
Rensia C - Oct 2022
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rensia C
With partner

Naweekverblyf.

Johan, ons gasheer, is die beste. Hy het uit sy pad gegaan om ons te help met vervoerreëlings. Ons is baie dankbaar vir dit. Die plekkie is goed ingerig vir oornagakkommodasie, en ons sal beslis weer daar bly.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Weekend stay.

Johan, our host, is the best. He went out of his way to help us with transportation arrangements. We are very grateful for that. The place is well set up for overnight accommodation, and we would definitely stay there again.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Sea and Lakes Self-catering Unit 's response

Dit was regtig lekker om jul hier te hê met jul vriendelikheid. Onthou net, jul geheim is my geheim. Geniet die mooie Swellendam.

Sea and Lakes Self-catering Unit
Larry C - Sep 2022
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Larry C
With partner

Baie rustig.

'n Baie lekker plek om van die stad se gewoel af weg te kom.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very calm.

A very nice place to get away from the hustle and bustle of the city.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Sea and Lakes Self-catering Unit 's response

Dit was goed om julle hier te hê en ons sien uit na 'n langer kuier, sodat julle meer van ons mooi omgewing kan verken.

Sea and Lakes Self-catering Unit
Gerda N - Jul 2022
Overall rating
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Gerda N
With partner

Die verblyf is 'n woonstel onder die oom en tannie se huis. Ons kon elke beweging hoor aan die onderkant. Ek verkies 'n rustige nagrus as ek met vakansie is. Maar met al die klanke van mense wat beweeg is dit moeilik.

Sien strerre.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

The accommodation is an apartment under the uncle and aunt's house. We could hear every movement at the bottom. I prefer a peaceful night's rest when I'm on holiday. But with all the sounds of people moving it's hard.

See stars.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Sea and Lakes Self-catering Unit 's response

Dit was werklik goed om jul hier te laat kon bly.
Jou man het vertel hoe n ontsettende ligte slaper jy is en dat die horlosie se battery uitgehaal moes word sodat jy aan die slaap kon val.
Ons is veral baie stil as ons gaste het en is verbaas oor die aanmerking.
Groete.

Sea and Lakes Self-catering Unit
Willie M - Sep 2021
Overall rating
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie M
With partner

Heerlik rustig en besorgde eienaars.

Die eienaar sien om na al jou ekstra behoeftes en het uit sy eie die 10:00 vertrektyd verleng sodat ons rustig kon vertrek op ons eie tyd.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Wonderfully peaceful and concerned owners.

The owner takes care of all your extra needs and of his own accord extended the 10:00 departure time so that we could leave peacefully at our own time.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Sea and Lakes Self-catering Unit 's response

Dit was werklik goed om julle hier te hê en is so bly dat julle dit geniet het. Hopelik sal julle 'n bietjie langer bly die volgende verblyf.

Sea and Lakes Self-catering Unit
From R550
R550 R468
per night (sleeps 2)
From R550
R550 R468
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Free cancellation up to 1 week before your stay!
  • Capacity: 2 people
  • No children under 8
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1885 Dalsy Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6538, Western Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf85dc5c8bd1cbde168f85d114e9c8c9a9f170142ff2eb0e4cac159eb6c0474eaab562b8ec560e1698cf74fcc0c6ead31e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nowFrom R468 per night (sleeps 2) 10 5 1 5 1885 Dalsy Street Kleinkrantz 6538 Western Cape 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.004837736237 22.658530222784

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers