Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Symphony

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Puik waarde vir geld. Pragtige plek met die mooiste uitsig! Alles in eenheid netjies en in uitstekende toestand! Dankie, ons het heerlik daar gekuier! Presies soos op foto's!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lovely, comfortable "home" from home with nice added luxuries! What a lovely, comfortable "home" from home. Everything was perfect and I will definitely go back - the view is amazing and a very tranquil setting. Highly recommended with all the small added luxuries and care. Thank you for sharing your piece of heaven with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annami E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lieflike uitsig oor die oseaan. Gerieflik, gemaklik, veilig, puik. Alles puik gereël. Deurentyd kommunikasie. Onmiddellike terugvoering op vrae. Wonderlike gasvryheid. Inderdaad baie 'lekker' gebly .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ontspan met 'n see uitsig en vriendelike diens! Ons het heerlik by Sea Symphony gekuier oor Paasnaweek. Die ligging en uitsig oor die see is pragtig. Die perfekte gasvrou het ons tot bederf met vars gebakte kaas scones! Sea Symphony sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Sea Symphony
It was a pleasure to host you and your family. We look forward to accommodating you in the future.

Cnarieen M
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

It was amazing. My son was here from China and we absolutely love Struisbaai. It was amazing. My son was here from China and we absolutely love Struisbaai. Have been coming for a year and this by far has had the best view ever. The house was cosy, well equipped and we love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R2 990
R 2 990 R 2 691
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 990
R 2 990 R 2 691
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vicki-straat 2741, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19bc19ec6b9cc69961dc819e3926ba6e7622d1bb472181e12207a708b48ecac435a7d710f047d41acdeeac6cb5ee7af552c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 990 nouVanaf R2 691 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 2741 Vicki Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.810518917843 20.031530124388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang