Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Symphony

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R850 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

LED-ligte is in alle kamers geïnstalleer. Probeer asb. om nie kerse, gas of kragopwekkers te gebruik. Gaste is welkom om 'n sonkrag-omsetter saam te bring.

Weens veiligheidsmaatreëls word houtvure nie in die binnenshuise kaggel toegelaat nie. Houtskool word egter toegelaat. Vuurmaakhout en houtskool kan by plaaslike geriefswinkels gekoop word. Gebruik asb. die vuurput buite vir braai.

Daar is 2 swart vullisdromme by die wasgoedlyn. Plaas asb. alle vullis in 2 swart asbliksakke. Gebruik die wasgoedlyn buite vir nat wasgoed.

Stiltetyd is vanaf 24:00 tot 05:30.

Troeteldiere word nie op die eiendom toegelaat nie, behalwe by seldsame geleenthede en op spesiale versoek. Diere mag nie sonder toesig gelaat word nie, en hulle moet opgelei word. Maak asb. jou troeteldier se gemors skoon en plaas dit in 'n sak, en gooi dit weg in die swart dromme wat voorsien word. Troeteldiere word nie op meubels of in slaapkamers toegelaat nie.

Daar is 'n aangewese parkeerplek vir slegs 1 voertuig. Daar is geen ekstra plek vir bote of sleepwaens nie.

Geen sosiale geleenthede, kommersiële fotografie of verfilming word toegelaat nie.

Tydens beurtkrag is WiFi-rugsteunkrag beskikbaar, asook met LED-ligte en gas.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vicki-straat 2741, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19bc19ec6b9cc69961dc819e3926ba6e7622d1bb472181e12207a708b48ecac435a7d710f047d41acdeeac6cb5ee7af552c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 2741 Vicki Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.810518917843 20.031530124388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang