Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabreeze Cabanas Unit 1

Oord
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seabreeze Cabanas, Victoriabaai-weg, Victoriabaai, 1629, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Seabreeze Cabanas Unit 1 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis in 'n gewilde vakansieoord in die kusdorpie Victoriabaai. Die kothuis bied ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot die oord se gemeenskaplike swembad en kinderspeelarea.

Die oord is net 300 m vanaf Victoriabaai se strand en is ideaal geleë om die wêreldbekende Tuinroete te besoek. Victoriabaai-strand is gewild vir branderplankry, visvang, rotspoele verken, swem, snorkel, braai, sonbaai en die plaaslike restaurant. Seabreeze Unit 1 is 'n ideale opsie vir 'n vakansie by die see.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ronel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 21

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Seabreeze Cabanas, Victoriabaai-weg, Victoriabaai, 1629, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seabreeze Cabanas, Victoriabaai-weg, Victoriabaai, 1629, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9634b310aa159ef0f25c99da482cc923f51983d32a165a7d6a7255520c0cfece46bcedb74635752402bcc76c9cd65b994ec4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense Seabreeze Cabanas Victoria Bay Road 1629 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.0025452 22.5440778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang