Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedgefield Huts

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Danie L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustige, stil akkommodasie met als wat mens nodig het. Pragtige uitsig. Sedgefield Huts is a wonderful, scenic place with everything you would need. We enjoyed our stay very much. Our hosts went out of their way to make sure that we had everything we needed. They also shared some valuable info about restaurants and activities in and around Sedgefield. Much appreciated. We could really relax and switch off during our stay. The view from the huts over the lake is spectacular and to top it all off we heard and saw the resident fish eagles flying and searching for their next meal. I would definitely recommend Sedgefield Huts to anyone who needs some peace and quiet time away from city life. Thank you. We will visit you again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Sedgefield Huts
Thanks so much, Danie.

Bernie T
1 nag
5.0
Jun 2023

Baie lekker gewees! Dit was baie aangenaam om daar te wees, sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun D
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Value for money, well worth a visit. Our stay was enjoyable with easy access to attractions in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Great host - great place. It's a hidden gem in the mountains. Everyone deserves to stay in a hut like this at least once in a lifetime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Rustige omgewing met pragtige sonsopkomste. Lekker kuierplek en braai. As jy hier kom bly moet jy weet dat dit in die natuur is. Muggies en duisendpote kuier saam. Matrasse was goed, maar bring maar jou eie kussing as jy dit wil. Afdraande na die kombuis en ook trappe. Dus moet jy darem jou balans kan hou. Bekostigbaar, so moet niks "fancy" verwag nie. As jy daarvan hou om in die natuur te wees, is dit die plek vir jou. Ongelooflike uitsig. Voed jou siel hier.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Lekker. Die stortkop was stukkend. Jy kort oorspray vir miskiete.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomfundo J
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jul 2023

Perfect for the purpose. Good destination for relaxation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2023

Aanvaarbaar. Beddens en beddegoed oud.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Piet E
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Jul 2023

Matras okay, maar alles verder goor. Badkamer en kombuis sit buite, 25 m vanaf die hut. Berg af. Moes in die reën loop, koud en nat. Voetpaadjies is geplavei, maar steil en moet kyk om nie te gly nie. Kon eerder trappe gesit het. Niks koffie of suiker, te min komberse. Pad is ook simpel op na die hutte. Dit word aangegee as 'n grondpad en moet vra oor die kondisie, maar niks word genoem dat dit steil is, berg op, en glad is as dit reën nie. Sukkel om te draai met 'n waentjie, spasie is beperk. Hulle sien my nie weer nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Stan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Peace and quiet. If you want peace and quiet with beautiful views then this is it. The best thing in the morning is walking out and taking in the view. Becasue it is in the bush there are spiders so if you are scared of them then. Bring you tea and coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 114

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloud 9-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9tk0UAfwQbE6HfX9Obf94AFttpzsOYnLLzV9KHlsKO8LnzMwW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Cloud 9 Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.009931520896 22.815217980903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang