Sedgefield Huts
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cloud 9-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sedgefield Huts is bekoorlike houtselfsorghutte op 'n heuwel in Sedgefield met 'n uitsig op die berge en oor die meer. Die hutte is 5 minute se ry vanaf die stad op 'n plaaspad, sodat gaste die rustigheid ver van alles af kan geniet.
Verblyf is beskikbaar in 3 hutte, naamlik Honeybee, Porcupine en Rooikat. Elke hut het 2 enkelbeddens. Honeybee en Porcupine deel 'n kombuis, toilet en stortgeriewe. Rooikat Hut het 'n privaat kombuis, toilet en stort.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, fietsry, voëlkyk en bergfietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Norman Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 105
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Cloud 9-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Sedgefield Huts het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cloud 9-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap