Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Fienie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Serendipity Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marlene R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene R

Rustig.

Rustige en pragtige verblyf met vriendelike diens.

Lydia N - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N

Gesellig, vriendelik, ruim en uitstekend geleë.

'n Gastehuis om weer en weer te besoek. Uitstekende oorstaanplek op pad na die Kruger Wildtuin.

Sarita O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita O

Dis 'n pragtige huis en lieflike mense.

Ons het 'n troue bygewoon in Richardsbaai, en moes iewers oorbly die aand. Die ontvangs was baie vriendelik en toeganklik, en die kamers baie gemaklik. Die ontbyt was ook baie lekker. Ons het dit baie geniet!

Johan B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B

Aangename verblyf in 'n rustige omgewing!

Als wat jy nodig het vir 'n sakereis.

Serendipity Guest House se terugvoer

Dankie Johan, dit was aangenaam om jou te ontmoet.

Serendipity Guest House
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Eye-weg 1, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV2cYNLV2EUJ5o4pXLDFQkCz6uHy6StYURJxuM6t5H54dnbRu72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 1 White Eye Way Birdswood 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.742309398861 32.075075149246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang