Serendipity Guest House
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: White Eye-weg 1, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Serendipity bied aanpasbare akkommodasie vir sakereisigers, vriende en paartjies wat op soek is na 'n stil wegbreek. Ons nooi jou uit om Serendipity as jou persoonlike tuiste te beskou wanneer jy in Richardsbaai, KwaZulu-Natal, kuier. Serendipity is geleë in die hartjie van Zululand en dit is 'n uitstekende tuiste vir besoekers wat die omgewing wil verken. (Ons beveel verblyf van ten minste 6 dae aan.)
Ons het 'n groot verskeidenheid puik kamers waaruit jy kan kies. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer, vars handdoeke, komplimentêre sepies, televisies en lugversorging. Geniet 'n stewige ontbyt in die eetkamer met 'n uitsig oor die tuin. WiFi, braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis vervoer na die lughawe word ook aan ons gaste voorsien. Kredietkaartgeriewe is beskikbaar. Hierdie luukse gastehuis is na aan die winkelsentrum, hospitaal, sakesentrum en lughawe geleë. Die strand, gholfbaan, historiese besienswaardighede en wildreservate is ook net 'n klein entjie se ry van ons af.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Fienie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- White Eye-weg 1, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Serendipity Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: White Eye-weg 1, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal